Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Love, Joy and Peace Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Love, Joy and Peace Cottage is op die eienaar se perseel in Groenkloof, Pretoria. Die kothuis is stapafstand van die Groenkloof Life Hospitaal en Groenkloof Spar. Dit is ook naby die Brooklyn Mall, Affies, Loftus, die Zuid Afrikaanse en Jakaranda Hospitaal.

Die oopplan-tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n privaat buitearea met 'n Weber en 'n tuinstel.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die eenheid het 'n TV met DStv, WiFi en bied toegang tot die privaat binnehof.

Love, Joy and Peace Cottage is naby die sirkel wat jou na die R21 na O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die N14 na Johannesburg neem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amanda K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige oornag hawe. Pragtige goed toegeruste eenheid asook baie netjies en linne ruik heerlik. Ons is vriendelik ontvang en sal beslis weer van hul g...
Sien meer
Nov 2024
Ursula H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en gerieflik. Ons het van die plekkie gehou en dit was baie naby geleë vir die funksie wat ons bygewoon het. Alles was gerieflik en baie net...
Sien meer
Okt 2024
Elizna S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, alles wat jy benodig. Ons het baie lekker gebly by Love, Joy and Peace Cottage. Ons sal vir seker weer soontoe gaan as ons weer 'n eve...
Sien meer
Okt 2024
Helena H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie veilig, uitstekende ligging, lieflike woonbuurt, hulpvaardige gasvrou. Baie lekker gebly, perfek vir die geleentheid, pragtige tuin, lieflike woo...
Sien meer
Okt 2024
Dewald M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en gerieflik. Baie netjies en vriendelike mense. Sal beslis weer 'n draai maak by hulle in die toekoms.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hermi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 105

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Love, Joy and Peace Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf00d10209f3a5a5f9d80c21b47a6de839ad377f279154e27d556b464db4b1e95977d019f7f0079670f3e93e6900ead896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 36 Van Wouw Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.774771572853 28.212425974899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang