Love Lions Alive Sanctuary
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Love Lions Alive Sanctuary, Langs die N3, Swinburne, 9880, Vrystaat
- Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Love Lions Alive Sanctuary is ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n stil, unieke ervaring in 'n privaat kamp. Jou gasvrou, Andi, en haar span bly in tente langs 34leeus in 'n skaduryke boord teen 'n rotsagtige berg se hang. Sluit by hulle aan vir 'n skemerkelkie op 'n rots met 'n uitsig oor die Oos-Vrystaat se skilderagtige valleie en berge, en raak rustig langs die braaivleisvuur.
Love Lions Alive Sanctuary het 3 permatente. Elke tent het is individueel versier en gemeubileer en het slaapplek vir 2 volwassenes. Die badkamer is teen 'n rots, tussen 5 en 30 m vanaf die tente geleë en het 'n stort. Dit is 'n absolute belewenis om langs die leeukampe te slaap.
Hierdie ervaring, hoewel heeltemal spesiaal, is baie gewoon in die sin dat dit werklik die alledaagse leefruimte en roetine van Andi en die span is. Die kombuistent is vir selfsorg toegerus, so gaste kan gerus hul eie peuselhappies en ontbyt saambring.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Andi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Love Lions Alive Sanctuary, Langs die N3, Swinburne, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Love Lions Alive Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Love Lions Alive Sanctuary, Langs die N3, Swinburne, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang