Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Love Story Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizenstraat 6, Paul Roux, 9800, Vrystaat
  • Vanaf R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Love Story Guest House is in die klein dorpie, Paul Roux, in die Vrystaat geleë en bied gedeelde selfsorg-gastekamers aan gaste. Die huis het 'n bekoorlike en unieke atmosfeer wat mens aan klassieke storieboeke herinner.

Die gastehuis bied 4 selfsorg-gastekamers, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die gemeenskaplike sitarea het 'n kaggel. Gaste het toegang tot gratis WiFi en braaigeriewe.

Of gaste op soek is na 'n solo-wegbreek, romantiese wegbreek of 'n prettige gesinsvakansie, Love Story Guest House is die ideale bestemming vir 'n onvergeetlike wegbreek uit die stad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 4 resensies vir Love Story Guest House
Netheid
2.3/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Oosthuizenstraat 6, Paul Roux, 9800, Vrystaat
  • Gaste dink Love Story Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizenstraat 6, Paul Roux, 9800, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73e6fcc1f52d613527293117f3245f3539efeb0be603d56b1b8e9c42a32502d3e9a42df94e91013292e6ee8c8f4cca218a8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 6 Oosthuizen Street Paul Roux 9800 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2914052 27.9522144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang