Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loveable Karoo Huisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Alta S
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlik. Rustig. Karin en Wessel was dierbaar, vriendelik en pragtige Karoo mense. Alles was perfek in die cottage en ek het heerlik rustig gebly. Ek was vir skoolwerk daar vir 2 dae in Fraserburg. Die verblyf en akkommodasie was perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om jou as 'n gas te kon hê en ons waardeer jou positiewe resensie. Hoop om jou gou weer te sien.

Michal S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great stay. We stayed one night and found all we needed for our little family. We can recommend it for a short stay and a long stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Thank you very much, Michal. It was an absolute pleasure to host you and your little family!

Jorika C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie mooi huisie en alles is netjies! Alles wat jy nodig het. Die huisies is goed ingerig vir 'n koue winter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie Jorika! Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê.

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker netjiese plekkie. Ek het hierdie plekkie bespreek vir my skoonouers in nood en op die laaste minuut, die diens was puik en het ons so mooi tegemoet gekom. My skoonouers het so lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie Cindy. Dit was 'n groot plesier om jou skoonouers as gaste te kon hê.

Erica D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, skoon en huislik. Ons het gou tuis gevoel en heerlik gebly. Hierdie plekkie is 'n juweel in die Karoo. Baie netjies versorg. Die eienaar het net mooi aan alles gedink om die eenheid so gerieflik moontlik in te rig. Gasvrye ontvangs, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie Erica. Dit was 'n groot plesier om jou as 'n gas te kon hê en ons hoop om jou gou weer in Fraserburg te sien.

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik en na wense. Ons is hartlik ontvang en deurentyd goed hanteer. Dit is 'n pragtige plekkie in die hart van die Karoo en alles was na wense. Ons sal graag weer daar wil kom oorbly. Piet, wat daar werksaam is, is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie, Johann. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê en ons hoop om jou weer in die toekoms in Fraserburg te sien.

Wynand V
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Hat rees bo geantwoord. Baie lekker gebly. Die gastehuis is werklik iets besonders. Ons het net vir een aand gegaan, maar wil nou sommer met ons gesinne gaan vakansie. Hou in Fraserburg agv hoe nice die gastehuis is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê en ons sien uit daarna dat julle weer in die toekoms by ons sal kan bly.

Ettienne N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Aangenaam verras. Die plek is netjies en skoon. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Absolutely perfect in so many ways. This little gem of a stay made our journey so much more memorable. The host was absolutely amazing from the finest detail. We will definitely be returning on our next trip to the Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Thank you very much, Thomas. It was an absolute pleasure to host you!

Chandre V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekker rustig. Ons sou regtig nêrens anders wou bly nie. Dit was regtig perfek en die eienaars is baie aangenaam en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Loveable Karoo Huisie
Baie dankie Chandre. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serurierstraat 12 A, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA807c52a2219d643f12e15788c19bee3dd37b132f2d661a30ba1c6d44c0762c04bb688876e2ff38216bf47b01fff4b9375b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 12 A Serurier Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.917069576668 21.511985408985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang