Lovebird
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Lovebird is 'n selfsorg-vakansiehuis in die gesogte Cape St Francis Resort, sowat 150 m vanaf die strand, geleë is. Hierdie huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende omgewing vanwaar hulle hul vakansie kan geniet en omliggende gebiede kan verken.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste oopplan-slaapkamer het 'n dubbelbed en bied toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed in die vierde slaapkamer. Die 2 gedeelde badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. 'n Draagbare gas-induksiestoof is tydens kragonderbrekings beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat, omheinde tuin, 'n beskutte vuurput, 'n plonspoel, 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, 'n motorhuis en 'n ekstra parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf bied direkte toegang tot die strand en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kaap St. Francis St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang