Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ahoy Kameleon

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helderberg College-weg 202, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ahoy Kameleon is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Somerset-Wes en is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste het die keuse tussen twee eenhede. Die eenhede is Lovely Concordia en Lovely Kaapgracht.

Lovely Concordia is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel. Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en wasmasjien.

Lovely Kaapgracht is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel. Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carol M
Saam met lewensmaat
5.0
Ben was so friendly and made us feel at home. The host is extremely warm and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gerrit B
5.0
Gasvry. Baie dankie vir julle gasvryheid.
Des 2024
Henk S
5.0
Het lekker ontspan. ‘n Lekker rustige atmosfeer plek. Alles is soos op die webblad geadverteer. Vriendelike gasheer.
Des 2024
Gerrit B
5.0
Gasvry. Dankie vir die gasvryheid.
Okt 2024
Mmabatho M
Saam met lewensmaat
4.4
Peaceful. Our stay was intimately good. We had some privacy. We had challenges with getting public transport.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Helderberg College-weg 202, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ahoy Kameleon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helderberg College-weg 202, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f4b11f08721b363e394e3c5b9ffd59d0fbe9b41bf1f311595be231ceb672491d2e0c15ecc661222a53afbcc3feac7464431?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 202 Helderberg College Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.056104058273 18.844427567459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789