Lovers Nest
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unity Gasteplaas, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lovers Nest is op 'n plaas in die skilderagtige Vryburg-distrik van Noordwes geleë en bied 'n knus en romantiese toevlugsoord aan 2 gaste. Die bekoorlike verblyf is op die rustige platteland geleë en ideaal vir 'n wegbreek buite die stad.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, eetgerei en breekware toegerus.
Gaste het toegang tot 'n sonnige stoep met sitplek en 'n plonspoel waarin hulle kan afkoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 96
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Unity Gasteplaas, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Lovers Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in
Noordwes- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unity Gasteplaas, Vryburg, 8601, Noordwes