Lower Point Surf Studios
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboomstraat 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lower Point Surf Studios is in Jeffreysbaai. Dié pragtige kusdorp in die Oos-Kaap is net 'n uur se ry van Gqeberha (Port Elizabeth) af en is ook as J-Bay bekend. Dit is 'n gewilde branderplankry-bestemming met kleindorpie-besienswaardighede, ongerepte skulpstrande en die beste branders vir branderplankry in Suid-Afrika.
Verblyf word in 2 ateljee-woonstelle aangebied wat elkeen uniek versier en gemeubileer is. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Geriewe in die eenhede sluit kombuisies, sitareas en platskerm-TV's met DStv in. Gratis WiFi word ook voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Roche Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Spekboomstraat 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Lower Point Surf Studios het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboomstraat 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang