Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loxton Nessie 1

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very pleasant! Very pleasant, and relaxed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Oorslaap oppad na res van die Noordkaap. Vreeslike ruim huis ideaal vir 2 pare. Veilige parkering en als wat ons benodig het vir 'n een nag oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Baie dankie.

Monique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Loxton is lekker! Loxton was a last minute change of plan stop. We'll certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrey J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi, ruim doen moeite met hul gaste. Baie lekker gebly en geslaap in 'n ruim plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Jan M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Rustige kopskoonmaak wegbreek. Nessie 1 is perfek vir 'n gesin van 4 of vir 2 mense. Daar is baie spasie in en om die huis om lekker te kan kuier sonder dat die plek beknop raak. Die plek bied ook baie warm komberse en voorbereiding vir die winter se koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Baie dankie vir die terugvoer, waardeer dit baie. Dankie dat julle die plekkie so mooi skoon gelos het.

Philip D
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Rustig en ruim. Baie lekker gebly. Maklik inboek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Baie dankie vir die terugvoer, Francois Bezuidenhout. Ons waardeer dit baie.

Ray S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

All in all, not a good place to come to for a restful getaway. The hosts were very responsive and kind. However, the place was missing a lot of important things for guests. Sadly, there were no welcoming touches, such as a box of Kleenex or even soap in the bath. Although it was self-catering, there were no knives in the kitchen and no pot for cooking. In the dining room, the table was so high that when one was sitting in the low chairs around it, one's chin almost hit the table, making it impossible to eat there. There was no other place to sit and eat, as there was not even a coffee table in the lounge. Very uncomfortable. The bathroom had 2 mirrors hanging so high that an average-height person could only see the top of their head in them. The jacuzzi in the bath was strongly smelling of chlorine, which permeated everywhere. The bedroom had no bed lights and a large, very loud ticking clock on the wall. The mattress was old and worn out, very uncomfortable. The security lights and camera inside the bedroom, in the kitchen, and all around outside, going on and off, made it impossible to sleep in peace. The inverter was just outside the bedroom door and made a lot of noise, also disturbing sleep and peace. All the security cameras were ironic because the main door did not lock properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Prof Benjamin H
1 nag Saam met vriende
3.6
Jul 2024

Weens die erge koue geen water die oggend om te stort. Die huis kan doen met meer en beter meubels.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Jammer vir enige ongerief met die water. Omdat dit 'n bitter koue naweek was, vries waterpype vroeg in die oggend. Wat die meubels aanbetref, die plekkie huisves 4 persone. Ek verstaan glad nie die meer meubels redenasie nie. Die kamers is volledig toegerus met 'n sitkamer en kombuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d17a7308893a5a9a3da8dab44c2699080ec08e2aac3ca9de4afe4244d241f5459fd2ae767f8b55b88532a4606cc5ac66deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 32 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.4771682 22.3512105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang