Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lêplek Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merestynweg 51, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lêplek Guest House is in Saldanha geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir beide korporatiewe kliënte of paartjies. Saldanha is 'n ideale ligging vir diegene wat die Weskus en alles wat dit bied wil verken.

Verblyf word gebied in 5 smaakvol versierde slaapkamers. Elke gemeubileerde kamer is toegerus met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, 'n wasbak en toilet. Elke kamer is toegerus met gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Heerlike ontbyt kan gereël word.

Die gastehuis bied 'n pendeldiens vir gaste, en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die gastehuis streef daarna om omgewingsvriendelik te wees deur sonkraggeisers, LED-beligting en afvalherwinning te gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Merestynweg 51, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merestynweg 51, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYzliN2JiLTQ0MDUtNDg0MS1hMzgxLWY4NThmMTk5MTg1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 51 Merestyn Road Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.001689746128 17.940625364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang