Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeriesfontein Guestroom

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Cobus V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netjies skoon en in 'n stil area geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr. Kobie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was lekker dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie behulpsaam gewees met ekstra versoek aan yskasgeriewe. Vriendelik ontvang, kamer was netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2024

Ek sal 'n ander gastehuis gebruik, of na 'n ander dorp gaan! Nee, ek het geensins welkom gevoel nie. Die gastehuiseienaar laat my weet ek moet die sleutel by 'n ander adres afhaal waar die huise nie nommers op het nie. Geen TV, mikrogolf of WiFi.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sarina
Loeriesfontein Guestroom
Ek het die persoon wie die sleutel gehaf het se selfoonnommer ook gestuur. Die beskrywing meld dat daar geen TV en mikrogolf is nie. Daar is wel werkende WiFi, die kode is agter die deur opgeplak. Die prys is so aangepas omdat daar slegs beperkte geriewe is. R580 vir 2 persone, daar is duurder verblyf wat wel volle kombuisie het.

Koos E
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Sep 2024

Gladnie lekker gewees nie. Nee, gladnie lekker gebly nie. Geen toiletpapier, geen melk, geen mikro-golf om iets warm te maak nie. Geen WiFi gehad nie. Krane het gelek. Toilet spoel ook nie ordentlik nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was wel aangenaam gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Nice stay, exactly as advertised. I had a good stay here. No complaints. An interesting town in a beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Dit was 'n heerlike kuier in 'n lieflike dorpie vol blomme en vriendelike mense. Huisvesting by Lêplekkie was aangenaam, net effens klein. Die kamer is gelys onder "Selfsorg" maar bied geen kookgeriewe nie. Afgesien daarvan, was alles daar wat ons nodig gehad het; netjies en skoon. En baie gerieflik geleë. Sarina was voor en tydens ons besoek baie behulpsaam met inligting.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Aug 2023

Nie welkom gevoel nie. Ontvangs was baie sleg. Te min geriewe vir selfsorg. Geen save parkering. Beter bed. Gasvryheid ontbreek baie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Sarina
Loeriesfontein Guestroom
In die beskrywing is duidelik dat die kamer slegs beskik oor 'n kroegyskassie en ketel. Die parkering in Loeriesfontein is orals veilig, so veilig dat jy jou motor kan oop los. Die parkering in Turnerstraat veral in baie, baie veilig. Ek het nog nooit voorheen klagtes oor die bed of geriewe ontvang nie. Die rede hoekom die eenheid geklassifiseer is onder selfsorg is omdat daar nie 'n ander opsie is nie, maar in die beskrywing word mooi beskryf wat beskikbaar is in die kamer. Ek was nie bewus dat hulle ongelukkig was nie, maar het aan hulle verduidelik dat dit slegs 'n oornagkamer met yskas en ketelgeriewe is. Jammer aan die gaste vir die ongerief wat hul voel hul ervaar het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turner-straat 7, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ba56d4699d40403720c217c06febea45356437f99c7388f02400f4c91970ba4994edea9bd67669a0b9ea5115aa2ef15627?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 7 Turner Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.954206728826 19.443249640692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang