Luara Wildlife
Beskrywing
Hierdie losstaande boomhuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en dit word met trappe bereik. Die oopplan-slaapkamer op die tweede verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed wat vir 2 kinders van tot 12 jaar geskik is. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie op die grondverdieping het 'n yskassie en 'n stoof. Meerkat Manor het 'n privaat braai-area en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n stoof in.
Huisreëls
Let asb. dat die plaas met grondpaaie bereik word en dat 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte benodig word.
Aktiwiteite kan teen ekstra koste by die blyplek gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bushbabies Nest is vir gaste wat onder die sterre, in die bosveld wil woon. Dit is geskik vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders en in drie verskillende verdiepings verdeel. Die derde verdieping bied 'n sterrekyk-ervaring en beskik oor 'n koningingrootte-hemelbed met 'n muskietnet. Die slaapkamer op die tweede verdieping het ook 'n koningingrootte-bed. Die grondverdieping het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n lapa met privaat braaigeriewe en 'n swembad. As dit reën is die derde verdieping nie beskikbaar nie. 'n Koepeltent wat twee enkelbeddens het, sal dan beskikbaar wees. Die tent het sonkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoof in.
Huisreëls
Let asb. dat die plaas met grondpaaie bereik word en dat 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte benodig word.
Aktiwiteite kan teen ekstra koste by die blyplek gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tent beskik oor 2 tentstrukture wat met houtbrûe verbind word. Die eerste tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede tent het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die brug lei na 'n groot buitestort, buitekombuis wat volledig toegerus is en 'n lapa-area. Die Luxury Tents het 'n privaat swembad en 'n braai-area. Vir eksklusiewe gebruik van die tentterrein bespreek beide tente en dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg

- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 22, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang