Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lubbenhof

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander-weg 27, Shere, 0050, Gauteng
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lubbenhof is 'n tuinkothuis in Shere met slaapplek vir 5 gaste.

Die kothuis bied 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n oond. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan. Neem asseblief kennis dat die eenheid op die grondvloer geleë is en 'n patio het.

Lubbenhof is net 1 km vanaf Tygervalley College, CVO Skool, en 1,9 km vanaf Laerskool Tygerpoort. Verskeie trou-venues, restaurante en winkels is naby. Daar is stap- en fietsryroetes vir meer avontuur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Alexander-weg 27, Shere, 0050, Gauteng
  • Gaste dink Lubbenhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander-weg 27, Shere, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQZOCAyk7vg01r0yxfz4hM8nZAXPgjtqYy0lMAwVMpUCj5BhKhP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 27 Alexander Road Shere 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.79623795243 28.369084000347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang