Lucernvale House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martin-straat, Lucernvale Plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Lucernvale House is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en is 'n ou huis van die bekende digter G.A. Watermeyer. Dit is op 'n plaas 70 km buite Nieu-Bethesda geleë en skuil aan die voet van die Kompasberg, die hoogste losstaande piek in die Oos-Kaap.
Dié huis beskik oor 5 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed het, terwyl die oorblywende slaapkamers elk 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Daar is damme en reservoirs naby die huis waarin gaste kan afkoel. Lucernvale House is 'n ontspannende toevlugsoord waar gaste kan herlaai en vanwaar hulle die area kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Martin-straat, Lucernvale Plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martin-straat, Lucernvale Plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang