Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lucien Sands 602

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Leanne N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Peaceful and beautiful. Had a great stay and look forward to returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Lucien Sands 602
Thank you for the great review and we hope to see you back soon.

Natasha R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2022

Uitstekende uitsig met 'n lekker kuier saam met vriende. Net 'n paar punte om na te kyk: Geen afdroogvadoek vir skottelgoed nie. Moes self een gaan koop. Asook geen skottelgoedseep nie. Meeste plekke los 'n klein botteltjie. Geen handdoekies vir badkamers nie, moes gaan koop. Nêrens was gestipuleer dat ons handhanddoekies moet saamvat nie. Slegs badhanddoeke. Van die beddens (veral dubbelbeddens) is al deurgelê. Daar kan bietjie aandag gegee word aan plastiekware in kombuis. WiFi sal ook 'n pluspunt wees en meer mense lok. Is daar 'n rede waarom mens nie meer 'n lekker vuur kan maak nie? Het dit gemis om vlamme te kon sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vinette J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2021

Wow, wat 'n ongelooflike plek om te bly. Ons het ons verblyf by Lucien Sands baie geniet. Dit het 'n ongelooflike see-uitsig, sou ons die strand kon benutig sou dit perfek gewees het. Sal vir seker weer by Lucien Sands bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Baie lekker! Ongelooflike uitsig en 'n lieflike woonstel reg op die strand. Moeilik om beter te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2019

Property was in shocking condition for the money paid to rent it. The general state of the property was really shoddy and definitely was not worth the money paid. Given what we paid for a week to rent this apartment, it suggests it’s a R100k per month apartment. To be frank, it’s not a R25K per month apartment in my opinion. You cannot charge that sort of rental and have the property being that poor. For that sort of money a person expects a first class experience and property, sadly this property was anything but first class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
David
Lucien Sands 602
Thank you for your review but please be advised that you cannot compare rates for a short stay during peak holiday season to rates for a long term lease. Your rate was R3 387.00 per day in peak December season for a 3-bedroom flat with spectacular views, right on a Blue Flag beach. We believe that is good value for money. We normally get very good reviews for this flat.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 361

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forestrylaan 24, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad514601dd0b7e431345bcc6e4247496ba950b615a1fffaabd95100ad765dc839fdd14e73f62baa103c29816853f8aa77449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 24 Forest Drive Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.855673 30.377598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang