Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lucolo Palace B&B

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
3.8
Bluegrass Trading 1085 E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Great. Thank you so much for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2023

Lekker plekkie. Skoon en netjies, lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henry S
1 nag
3.4
Okt 2023

All good. All good, see stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2022

Technicians felt cared after. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda S
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mei 2022

Vriendelike ontvangs en diens. Baie netjiese plek en personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Sibusiso J
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

It was awesome. What a peaceful place. Neat with friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2020

Great, safe place, would have loved to have a microwave to warm up food. I won't recommend sharing a room as it is very small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lida N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Dit was 'n welkome heenkome ná 'n lang dag! Die area self in Mthatha was nie so lekker om in rond te beweeg nie, want ons het eers in die aand gearriveer. Maar die oomblik toe ons by Lucolo Palace se hek in is kon ons ontspan en het ons nie vir 'n oomblik eers onthou van ons vroeëre bekommernis nie. Hulle kon ons dadelik help en ons kon ons betaling voltooi met die gemak van 'n kaartmasjien. Die personeel was baie behulpsaam. Die kamer en badkamer was pragtig, gemaklik en silwerskoon. Ons het heerlik geslaap!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter H
1 nag Besigheidsreis
2.6
Des 2018

Gemaklike beddens en skoon. Ligging is 'n probleem, baie swak area. As ek in die dag daar gekom het sou ek 'n ander plek gaan soek het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Danelle J
1 nag Besigheidsreis
2.6
Feb 2018

Teleurstellend. Pragtige gastehuis, maar teen 21:00 het hul ons een kamer vir ander gaste gegee (al sê hulle mens kan inklok tot 23:00). Baie swak diens in daardie opsig.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Samora
Lucolo Palace B&B
Good day, Thank you again for staying with us and we are very sorry for the inconvenience at that time, it was a mistake caused by lack of communication that will never happen again. We really really sorry please accept our apology as we humbly apologising. Regards, Tandiswa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Samora Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfdelaan 53, Norwood, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYzg5NGFhLTllNTgtNDRiZC1hMjNkLTRiN2FjNTRhOWE3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 53 5th Avenue Norwood 5100 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.5775886 28.7870109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang