Lucolo Palace B&B
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfdelaan 53, Norwood, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lucolo Palace B&B is in Mthatha, voorheen bekend as Umtata. Ons is 1,3 km vanaf die Circus Triangle Mall en 1,4 km vanaf Spar.
Verblyf is beskikbaar in 5 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie, ketel en lugversorging. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, asook braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Samora Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Vyfdelaan 53, Norwood, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
- Gaste dink Lucolo Palace B&B het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfdelaan 53, Norwood, Mthatha, 5100, Oos-Kaap