Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lugkasteel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Maryna D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ontspanne. Heerlik gekuier saam met familie. Gasheer en vrou was vriendelik en uiters behulpsaam. Ons het hul geselsies baie geniet aangesien dit so interessant en uniek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik gerus. Vriendelike ontvangs van eienaars. Lieflike skoon plek. Pragtige vars blomme. Alles was mooi skoon. Lugkasteel beskik oor alles wat nodig is. Uitsig vanaf braai kamer is fantasties. Ons het die stilte geniet. Sal dit definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was lekker om met julle kennis te maak en ons sien daarna uit om julle weer te ontmoet.

Sorika C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was 'n heerlike wegbreek naweek en ons sal verseker Lugkasteel aanbeveel. Ons is hartlik ontvang by Lugkasteel. Alles was pragtig skoon en die huis is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n selfsorg akkommodasie wegbreek. Die uitsig van die see vanuit die braaikamer is ongelooflik. Die huis is in 'n stil area van Yzerfontein, so ons het die stilte en privaatheid baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
Sorika, baie dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te sien!

Jennifer M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Was heerlik en baie genotvol. Die Lugkasteel pronk met sy uitsig oor die see. 'n Wonderlike plek om te ontspan of saam met familie te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
Jennifer, baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle weer te sien.

Lock N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ruim en gemaklike verblyf in Yzerfontein. Lieflike verblyf in ruim huis in Yzerfontein. Baie skoon en netjiese plek. Dankie aan Charles en Ingrid vir julle goeie reelings en gasvryheid. Naby aan al die besienswaardighede. Sal vir seker terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
Beste Lock Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit sal regtig baie lekker wees om julle weer te sien. Beste wense Charles en Ingrid

Hennie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker. Ons het baie lekker gekuier. Die oom en tannie was super vriendelik en aangenaam. Baie dankie, julle het ons baie welkom laat voel. Die huis was gerieflik en die see-uitsig was baie mooi. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
Hennie, baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons sien regtig daarna uit om julle weer te sien.

Inge G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Heerlike kuier. Ons het lanklaas so lekker ontspan soos hierdie afgelope paasnaweek. Alles was daar wat ons benodig het. Die huis was baie netjies en Charles en Ingrid het ons met ope arms ontvang. Die aandag aan detail met blomme in amper elke vertrek, was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Well-equipped house with everything we needed. We particularly enjoyed the upstairs living area and braai room with wonderful views of the ocean and Dassen Island.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendriena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Asemrowende uitsig en tuiste weg van die huis. Lugkasteel is 'n baie ruim en gesellige uitspanplek met 'n pragtige see-uitsig. Op 'n helder dag kan Tafelberg en Saldanha gesien word. Ons kon heerlik afskakel. Hartlik deur Charles en Ingrid ontvang en is verras met vars blomme oral in die huis. Sal beslils gou weer daar wil gaan LekkeSlaap en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
Baie dankie vir julle positiewe gesindheid. Dit was lekker om julle te ontvang en ons sien daarna uit om julle weer te sien.

Nina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Salige rustigheid met 'n pragtige see-uitsig. Ons het 'n heerlike naweek by Lugkasteel deurgebring. Die huis is baie ruim en uiters netjies met 'n pragtige see-uitsig vanaf die boonste verdieping (leefarea en braaikamer). Dit is uitstekend toegerus vir 'n gerieflike selfsorg-ervaring, en is stapafstand van die see in 'n rustige deel van Yzerfontein. Charles en Ingrid het deurgaans vriendelik kommunikeer en ons tuis laat voel. Ons beveel Lugkasteel verseker aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles & Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 26, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdbd51f2c95ab159ffb9f68b0ccb90ac9b1427d84a09e0cfe6955c7588636d2ed699ff07d8f88427081852f46826746b29bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 5 mense 65 5 1 5 26 Versfeld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.3511923 18.1490544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang