Lugkasteel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charles & Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Maryna D - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspanne.
Renette N - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was lekker om met julle kennis te maak en ons sien daarna uit om julle weer te ontmoet.
Sorika C - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek naweek en ons sal verseker Lugkasteel aanbeveel.
Lugkasteel se terugvoer
Sorika, baie dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te sien!
Jennifer M - Okt 2023
Algehele gradering
Was heerlik en baie genotvol.
Lugkasteel se terugvoer
Jennifer, baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Lock N - Sep 2023
Algehele gradering
Ruim en gemaklike verblyf in Yzerfontein.
Lugkasteel se terugvoer
Beste Lock
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit sal regtig baie lekker wees om julle weer te sien.
Beste wense
Charles en Ingrid
Hennie N - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Lugkasteel se terugvoer
Hennie, baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons sien regtig daarna uit om julle weer te sien.
Inge G - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Sandra D - Mrt 2023
Algehele gradering
Well-equipped house with everything we needed.
Hendriena V - Feb 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en tuiste weg van die huis.
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe gesindheid. Dit was lekker om julle te ontvang en ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Nina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Salige rustigheid met 'n pragtige see-uitsig.
Lees meerLugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet.
Philip B - Jan 2023
Algehele gradering
Kuier baie geniet.
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is jammer ons kon julle nie kom groet nie, maar waardeer opreg die skoon huis wat julle gelaat het, ens.
Franklyn J - Des 2022
Algehele gradering
Asemrowend en 'n baie rustige atmosfeer.
Conrad H - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie Conrad. Ons sien daarna uit om julle weer te ontmoet!
Morne L - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir die feit dat julle sulke uitsonderlike vriendelike en goeie gaste was. Dit was regtig asof ons familie moes groet die dag toe julle moes huis toe gaan. Ons hoop regtig dat ons weer die voorreg sal hê om julle in die toekoms te ontmoet.
Beste wense,
Charles en Ingrid
Selma V - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklike huis, naby strand.
Cinta V - Jul 2022
Algehele gradering
Absolute and pure bliss & peace.
Zs L - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerLeigh P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Richard H - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Esme V - Apr 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Morgan M - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect pet-friendly place with excellent comfort and cleanliness levels, and superb hosts.
Stephney C - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Debbie B - Nov 2022
Algehele gradering
Very nice and comfortable house with very friendly owners. Can definitely recommend.
Carien V - Aug 2022
Algehele gradering
Mooiste plek ooit.
Piet N - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike vinnige wegbreek na 'n goed toegeruste huis met die mooiste uitkyk oor die see.
Lugkasteel se terugvoer
Ons is regtig bly dat julle die tyd geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontmoet!
Shahied T - Okt 2021
Algehele gradering
Peace and quiet.
Yvonne C - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was die beste ooit!
Gerry J - Sep 2021
Algehele gradering
Was a lovely getaway from the city.
Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike mense.
Jacques V - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese, rustige en ontspannende uitspan.
Patricia T - Jun 2021
Algehele gradering
I have stayed at many places before. But Lugkasteel took my breath away.
Megan S - Mei 2021
Algehele gradering
A beautiful home with spectacular views.
Walt O - Mrt 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike kuier by Lugkasteel op Yzerfontein
Edward B - Mrt 2021
Algehele gradering
Gemaklike, ontspanne, bekostigbare verblyf met alles wat nodig is.
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelke woorde. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Ons hoop julle het Yzerfontein geniet en dat julle weer hier 'n draai sal maak.
Beste wense
Charles en Ingrid
Pieter D - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike huis met als wat jy nodig het. Die uitsig is fantasties .
Annette S - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Mooi see-uitsigte en netjiese woning met alles wat jy nodig het.
Cobus P - Feb 2021
Algehele gradering
Ruim, netjies en goed toegerus.
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar oor Lugkasteel. Ons probeer altyd om net die beste diens aan ons gaste te lewer.
Huise by die see het voortdurend onderhoud nodig en ons streef daarna om alles so goed as moontlik in stand te hou. As daar iets spesifiek is wat u opgeval het, sal ons graag van u hoor.
Linda M - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige huis, baie gerieflik ingerig, asemrowende see uitsig
Imraan B - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Nadia G - Mrt 2020
Algehele gradering
Wow wow wow! Wat 'n gem!
Riaan O - Sep 2020
Algehele gradering
Baie ruim, fantasties uitsig en lekker braaiplek!
Mariana V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing met pragtige see-uitsig.
Gill V - Sep 2019
Algehele gradering
An amazing place to stay, most impressed.
Lugkasteel se terugvoer
Thank you very much for your feedback. You were lovely guests and we would be honored to host you again in the future.
Charles & Ingrid
Heila V - Aug 2019
Algehele gradering
Dit is puik akkommodasie.
Elize Y - Apr 2019
Algehele gradering
Our family enjoyed our stay thoroughly and will come back.
Laurika B - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Lugkasteel se terugvoer
Twee jongmense met twee klein kindertjies wat 'n huis so netjies en skoon agterlaat is regtig uitsonderlik. Ons hoop ons ontmoet julle weer in die toekoms!
Leendert L - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustig met die mooiste uitsig oor die Atlantiese oseaan.
Koos V - Okt 2018
Algehele gradering
Alles wat 'n mens se hart begeer.
Lees meerPeter E - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastic weekend away!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese naweek weg!
Ongelooflike vriendelike gashere, silwerskoon en pragtig vertoonde verblyf. Goed toegeruste kombuis. Fantastiese braai-area met 'n nog beter sonsondergang-suiting. Heerlike warm storte en warm, gemaklike beddens. Sal beslis aanbeveel aan vriende.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lugkasteel se terugvoer
Thank you very much for your feedback. We hope to see you soon.
Elmarie C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflike, rustige kuiertjie.
Gideon J - Aug 2018
Algehele gradering
Alles is daar, dit voel soos by die huis!
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Julle het soos familie gevoel die oomblik toe julle daar aankom. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Durell M - Jul 2018
Algehele gradering
Neat and tidy house with amazing views of the ocean.
Lana K - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik, 'n ware juweel.
Lees meerLugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Jul positiewe gesindheid het sekerlik bygedra tot die ervaring. Ons is regtig bly dat julle die walvisse gesien het, want hulle is maar effens skaars die afgelope tyd!
Anel O - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese vakansie en verhuurders, sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak.
Lees meerLugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer!
Donald T - Feb 2018
Algehele gradering
'n Baie aangename verblyfplek met alles wat mens benodig.
Donald T - Feb 2018
Algehele gradering
'n Baie aangename verblyfplek met alles wat mens benodig.
Donald T - Feb 2018
Algehele gradering
'n Baie aangename verblyfplek met alles wat mens benodig.
Donald T - Feb 2018
Algehele gradering
'n Baie aangename verblyfplek met alles wat mens benodig.
Hein C - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Julle positiewe terugvoer moedig ons aan om te volhard in ons pogings.
Lizelle S - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, ruim, goeie ligging, goed ingerig.
Neville D - Jun 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Willie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Het baie lekker gebly, baie goed toegerus en baie netjies.
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe boodskap. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Lizel H - Jul 2017
Algehele gradering
Wegbreek na stilte en vrede, 'n regte juweel.
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons ontvang julle graag weer in die toekoms.
Charles en Ingrid
Gerhard P - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, lekker gerus, lekker gebraai en lekker gekuier.
Lugkasteel se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit is 'n plesier om mense soos julle te ontvang. Julle terugvoer inspireer ons om nog beter te probeer doen.
Hanlie Z - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike rus- en kuiernaweek saam met die gesin.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versfeldstraat 26, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang