Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lugkasteel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles & Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 65 resensies vir Lugkasteel
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maryna D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D

Ontspanne.

Heerlik gekuier saam met familie. Gasheer en vrou was vriendelik en uiters behulpsaam. Ons het hul geselsies baie geniet aangesien dit so interessant en uniek was.

Renette N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette N

Heerlik gerus.

Vriendelike ontvangs van eienaars. Lieflike skoon plek. Pragtige vars blomme. Alles was mooi skoon. Lugkasteel beskik oor alles wat nodig is. Uitsig vanaf braai kamer is fantasties. Ons het die stilte geniet. Sal dit definitief weer besoek.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was lekker om met julle kennis te maak en ons sien daarna uit om julle weer te ontmoet.

Lugkasteel
Sorika C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorika C

Dit was 'n heerlike wegbreek naweek en ons sal verseker Lugkasteel aanbeveel.

Ons is hartlik ontvang by Lugkasteel. Alles was pragtig skoon en die huis is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n selfsorg akkommodasie wegbreek. Die uitsig van die see vanuit die braaikamer is ongelooflik. Die huis is in 'n stil area van Yzerfontein, so ons het die stilte en privaatheid baie geniet.

Lugkasteel se terugvoer

Sorika, baie dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te sien!

Lugkasteel
Jennifer M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Was heerlik en baie genotvol.

Die Lugkasteel pronk met sy uitsig oor die see. 'n Wonderlike plek om te ontspan of saam met familie te geniet.

Lugkasteel se terugvoer

Jennifer, baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle weer te sien.

Lugkasteel
Lock N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lock N

Ruim en gemaklike verblyf in Yzerfontein.

Lieflike verblyf in ruim huis in Yzerfontein. Baie skoon en netjiese plek. Dankie aan Charles en Ingrid vir julle goeie reelings en gasvryheid. Naby aan al die besienswaardighede. Sal vir seker terug wees.

Lugkasteel se terugvoer

Beste Lock

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit sal regtig baie lekker wees om julle weer te sien.

Beste wense

Charles en Ingrid

Lugkasteel
Hennie N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier. Die oom en tannie was super vriendelik en aangenaam. Baie dankie, julle het ons baie welkom laat voel. Die huis was gerieflik en die see-uitsig was baie mooi. Ons sal beslis weer teruggaan.

Lugkasteel se terugvoer

Hennie, baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons sien regtig daarna uit om julle weer te sien.

Lugkasteel
Inge G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge G

Heerlike kuier.

Ons het lanklaas so lekker ontspan soos hierdie afgelope paasnaweek. Alles was daar wat ons benodig het. Die huis was baie netjies en Charles en Ingrid het ons met ope arms ontvang. Die aandag aan detail met blomme in amper elke vertrek, was pragtig.

Sandra D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Well-equipped house with everything we needed.

We particularly enjoyed the upstairs living area and braai room with wonderful views of the ocean and Dassen Island.

Hendriena V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriena V

Asemrowende uitsig en tuiste weg van die huis.

Lugkasteel is 'n baie ruim en gesellige uitspanplek met 'n pragtige see-uitsig. Op 'n helder dag kan Tafelberg en Saldanha gesien word. Ons kon heerlik afskakel. Hartlik deur Charles en Ingrid ontvang en is verras met vars blomme oral in die huis. Sal beslils gou weer daar wil gaan LekkeSlaap en ontspan.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe gesindheid. Dit was lekker om julle te ontvang en ons sien daarna uit om julle weer te sien.

Lugkasteel
Nina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M

Salige rustigheid met 'n pragtige see-uitsig.

Ons het 'n heerlike naweek by Lugkasteel deurgebring. Die huis is baie ruim en uiters netjies met 'n pragtige see-uitsig vanaf die boonste verdieping (leefarea en braaikamer). Dit is uitstekend toegerus vir 'n gerieflike selfsorg-ervaring, en is stapafstand van die see in 'n rustige deel van Yzerfontein. Charles en Ingrid het deurgaans vriendelik kommunikeer en ons tuis laat voel. Ons beveel Lugkasteel verseker aan!

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet.

Lugkasteel
Philip B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Philip B

Kuier baie geniet.

Groot huis, bied toegerus, lieflike uitsig oor die see vanaf die kuierarea op die boonste vlak.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is jammer ons kon julle nie kom groet nie, maar waardeer opreg die skoon huis wat julle gelaat het, ens.

Lugkasteel
Franklyn J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklyn J

Asemrowend en 'n baie rustige atmosfeer.

Serenity op sy beste.

Conrad H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad H

Absoluut fantasties.

As jy wil rus en ontspan is Lugkasteel jou plek.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie Conrad. Ons sien daarna uit om julle weer te ontmoet!

Lugkasteel
Morne L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L

Absoluut fantasties.

'n Great vakansie in 'n pragtig huis ten volle toegerus en met wonderlike eienaars, Charles en Ingrid. Ons sal beslis weer soontoe gaan en beveel dit aan vir almal wat lekker wil uitrus en ontspan. Baie dankie.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir die feit dat julle sulke uitsonderlike vriendelike en goeie gaste was. Dit was regtig asof ons familie moes groet die dag toe julle moes huis toe gaan. Ons hoop regtig dat ons weer die voorreg sal hê om julle in die toekoms te ontmoet.
Beste wense,
Charles en Ingrid

Lugkasteel
Selma V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V

Gemaklike huis, naby strand.

Groot, goed toegeruste huis vir 'n heerlike vakansie. Ons het baie tuis gevoel. Lieflike see-uitsig vanuit die boonste sit-/braaikamer. Kort stappie tot op die rotse en naby aan winkels. Vriendelike ontvangs deur eienaars. Die twee badkamers is onlangs oorgedoen en die beddegoed baie gemaklik.

Cinta V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta V

Absolute and pure bliss & peace.

My husband and I looked for a quiet place to rest and listen to the sea - all our expectations have been surpassed! The house had everything we needed - very safe, quiet, clean and well equipped, with a 270 degrees sea view and walking distance from the sea and shops. The owners gave us a warm welcome and we will definitely be back soon!

Zs L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zs L

Fantasties.

Lugkasteel was die beste keuse wat ons kon maak as verblyf in Yzerfontein. Ingrid en Charles is wonderlike en pragtige mense. Hulle het ons van dag een af laat voel asof ons in ons eie huis tuis is. Die huis is gerieflik en netjies en is goed toegerus met alles wat benodig word. Het selfs 'n skottelgoedopwasser en wasmasjien tot jou beskikking. Die wondelike uitsig oor die oseaan is absoluut 'n bonus. Met die diens en gasvryheid wat ons ontvang het word Lugkasteel beslis aanbeveel. Die omgewing is veilig en jou motor staan veilig in die motorhuis. Sal beslis weer hier tuisgaan. Waarde vir geld.

Leigh P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh P

Baie lekker en rustig.

Charles en Ingrid is baie gawe en liewe mense. Hulle het ons baie welkom laat voel. Sal definitief weer by Lugkasteel boek.

Richard H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H

Ongelooflike ervaring.

Wonderlike diens en professionele dienslewering.

Esme V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Beste waarde vir geld.

Lugkasteel het ons vreeslik baie beïndruk. Die plek is ruim en baie goed toegerus. Die see-uitsig van die boonste vertrek is asemrowend. Dit is opvallend hoe netjies die plek is en Ingrid en Charles is baie aangename mense. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Morgan M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan M

Perfect pet-friendly place with excellent comfort and cleanliness levels, and superb hosts.

Charles and Ingrid were very helpful with additional information about Yzerfontein, which is a perfect base for all activities on the West Coast.

Stephney C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephney C

Fantasties.

Veilig, skoon en baie netjies. Pragtige see uitsig.

Debbie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Very nice and comfortable house with very friendly owners. Can definitely recommend.

Very nice house with everything you need for a comfortable stay. Owners were very friendly and helpful. Definitely a house that I would rent again.

Carien V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien V

Mooiste plek ooit.

Volledige geriewe. Warm geslaap in ysige koue weer.

Piet N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N

Heerlike vinnige wegbreek na 'n goed toegeruste huis met die mooiste uitkyk oor die see.

Die eienaars het moeite gedoen om ons verblyf spesiaal te maak. Die vars blomme oral in die huis, heerlike Nespresso-koffie, vars melk in die yskas. Die braaikamer met die mooiste uitkyk oor die see. So lekker om heeltyd die branders te kon hoor. Ons sal gou weer kom oorbly.

Lugkasteel se terugvoer

Ons is regtig bly dat julle die tyd geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontmoet!

Lugkasteel
Shahied T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahied T

Peace and quiet.

It's really a castle in the air!

Yvonne C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C

Dit was die beste ooit!

Voortreflike gasheer en gasvrou. Hulle het uit hul pad gegaan om ons kuier aangenaam te maak. Lugkasteel bied waarde vir geld. Dit was ’n absolute verrassing.

Gerry J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Was a lovely getaway from the city.

Nice open space and a great, enjoyable stay.

Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie netjies en vriendelike mense.

Baie netjiese huis, mooi see-uitsig en rustige omgewing.

Jacques V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Fantastiese, rustige en ontspannende uitspan.

Die ontvangs was vriendelik. Die uitsig is asemrowend en die verblyf top klas.

Patricia T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia T

I have stayed at many places before. But Lugkasteel took my breath away.

It's absolutely a must to book if anyone wants to get a piece of heaven on earth - book in now at Lugkasteel. I thank Charles and Ingrid for their warm welcome and the amazing real flower bouquets. The double story house overlooking the whole ocean upstairs. Everything in the house is spotless. Lugkasteel, see you soon.

Megan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

A beautiful home with spectacular views.

We had a beautiful stay at Lugkasteel. The home was fully equipped with spectacular sunsets that are definitely one of a kind and the hosts were lovely.

Walt O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walt O

Onvergeetlike kuier by Lugkasteel op Yzerfontein

Die eienaars van Lugkasteel, het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons verblyf aangenaam te maak. Ruim huis, silwerskoon met alle geriewe en ’n braaikamer met ’n uitsig om van te droom!

Edward B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward B

Gemaklike, ontspanne, bekostigbare verblyf met alles wat nodig is.

Vriendelike, gemaklike ontvangs. Aandag aan fyn detail vir verblyf gegee. Vars blomme in die huis sê alles.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelke woorde. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Ons hoop julle het Yzerfontein geniet en dat julle weer hier 'n draai sal maak.
Beste wense
Charles en Ingrid

Lugkasteel
Pieter D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Wonderlike huis met als wat jy nodig het. Die uitsig is fantasties .

Wonderlike uitsig vanaf die braaikamer. Huis is toegerus met als wat nodig is.

Annette S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Vriendelike ontvangs. Mooi see-uitsigte en netjiese woning met alles wat jy nodig het.

Sien sterre.

Cobus P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus P

Ruim, netjies en goed toegerus.

Onderhoud aan huis verdien aandag.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar oor Lugkasteel. Ons probeer altyd om net die beste diens aan ons gaste te lewer.
Huise by die see het voortdurend onderhoud nodig en ons streef daarna om alles so goed as moontlik in stand te hou. As daar iets spesifiek is wat u opgeval het, sal ons graag van u hoor.

Lugkasteel
Linda M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Pragtige huis, baie gerieflik ingerig, asemrowende see uitsig

Ons het ons verblyf by Lugkasteel baie geniet, die woning is baie gerieflik ingerig. Stap afstand van see en asemrowende see uitsig van boonste verdieping, baie veilg. Ons sal dit beslis aanbeveel vir 'n rustige naweek verblyf.

Imraan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imraan B

Uitstekend.

Ek het lugkasteel baie geniet. Rustige area en wonderlike uitsig. Baie bly.

Nadia G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G

Wow wow wow! Wat 'n gem!

Die plek het als en meer! Die kombuis was bo verwagting toegerus. Die skoonmaakmiddels en die skottelgoedwasser was n bonus. Die hele huis was silwerskoon. Die view van die boonste vloer was asemrowend. Ek en my kinders het vreeslik lekker gekuier en sal beslis weer gaan. Die gasheer het opgevolg en seker gemaak als is na ons verwagting.

Riaan O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan O

Baie ruim, fantasties uitsig en lekker braaiplek!

Ons is hartlik ontvang en baie welkom laat voel.

Mariana V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V

Rustige omgewing met pragtige see-uitsig.

'n Massiewe groot huis vir akkommodasie. Ten volle gemeubileerd en baie ekstras. Baie vriendelike gasheer en gasvrou wat uit hulle pad gaan om verblyf aangenaam te maak. Seniorburgers, julle is bobaas, baie dankie!

Gill V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill V

An amazing place to stay, most impressed.

Lugkasteel was clean, very well-equipped, the beds were comfortable and warm, amazing hot water all day, and the ambience of the entire house was First Class. We had a restful four days and nights. Thank you Charles and Ingrid for your hospitality - much appreciated.

Lugkasteel se terugvoer

Thank you very much for your feedback. You were lovely guests and we would be honored to host you again in the future.
Charles & Ingrid

Lugkasteel
Heila V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Dit is puik akkommodasie.

Ek sal enige tyd weer by die Lugkasteel bly. Diens en akkommodasie puik. Ligging is ook uitstekend. Beslis waarde vir geld.

Elize Y - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize Y

Our family enjoyed our stay thoroughly and will come back.

The owners are very friendly and they welcomed us very warmly. This is really an ideal environment for a nice quiet, relaxing holiday house. The view from the window upstairs is totally spectacular. It's absolutely gorgeous. Will recommend it to my friends and their family. The personal touch of the flowers in each room feels like home.

Laurika B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurika B

Rustig en netjies.

Die eienaars het ons baie welkom laat voel. Daar was genoeg spasie, met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons kinders het die spasie baie geniet.

Lugkasteel se terugvoer

Twee jongmense met twee klein kindertjies wat 'n huis so netjies en skoon agterlaat is regtig uitsonderlik. Ons hoop ons ontmoet julle weer in die toekoms!

Lugkasteel
Leendert L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert L

Baie lekker rustig met die mooiste uitsig oor die Atlantiese oseaan.

Ons het vreeslik lekker gekuier by Lugkasteel, baie ontspannend, volledig uitgerus, naby alles en beste waarde vir geld. Ons kan nie wag om weer volgende jaar te gaan nie.

Koos V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Alles wat 'n mens se hart begeer.

Van die oomblik wat ons ingewag is met ons laat aankoms, tot die oomblik wat ons vertrek het, het Charles en Ingrid alles in hulle vermoeë gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Ruim vertrekke en goed toegeruste kombuis en 'n heerlike binne-braai op die boonste vloer. Pasop net om nie jou vleis te verbrand terwyl jy die sonsondergang bewonder nie. Baie dankie vir 'n baie aangename ervaring en ons besoek julle weer so gou as wat ons kan.

Peter E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter E

Fantastic weekend away!

Incredibly friendly hosts, spotless and beautifully presented accommodation. Well equipped kitchen. Fantastic braai area with an even better sunset view. Lovely hot showers and warm comfy beds. Definitely recommend to friends!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese naweek weg!

Ongelooflike vriendelike gashere, silwerskoon en pragtig vertoonde verblyf. Goed toegeruste kombuis. Fantastiese braai-area met 'n nog beter sonsondergang-suiting. Heerlike warm storte en warm, gemaklike beddens. Sal beslis aanbeveel aan vriende.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lugkasteel se terugvoer

Thank you very much for your feedback. We hope to see you soon.

Lugkasteel
Elmarie C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C

Baie lekker, gerieflike, rustige kuiertjie.

Heerlik gebly. Lekker huis vir familievakansie. Pragtige uitsig. Voldoen aan al ons verwagtinge.

Gideon J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J

Alles is daar, dit voel soos by die huis!

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Dit is regtig 5 ster en ons kan dit sterk aanbeveel!

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Julle het soos familie gevoel die oomblik toe julle daar aankom. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Lugkasteel
Durell M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Durell M

Neat and tidy house with amazing views of the ocean.

We had a great time at Lugkasteel. It was clean, tidy and very spacious. The owners were very nice and made us feel at home. It felt like your home away from home. The views from upstairs were breathtaking of the ocean. We also enjoyed the beautiful sunsets. Will definitely return.

Lana K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana K

Absoluut wonderlik, 'n ware juweel.

Die eienaars is absolute wonderlike mense. Vanaf ons bespreking tot ons ingeboek het was hul net gaaf en behulpsaam. Die oomblik wat ons die huis betree het, het 'n vars skoon reuk ons getref. Daar's soveel ekstra dingetjies in die huis wat 'n mens se hart warm maak, van die vars blomme, beskuit, vars melk tot die heerlikste handdoeke wat soos "marshmallows" voel. Die huis is ongelooflik skoon en netjies, met 'n warm atmosfeer wat 'n mens dadelik tuis laat voel. Geen foto's sal ooit die uitsig vanaf die boonste verdieping regverdig nie, ons was tot so bevoorreg om walvisse te sien baljaar in die see. Ons het altyd gedink ons het 'n gunsteling-wegbreekplekkie in Yzerfontein, maar na ons tydjie by Lugkasteel het on vir seker 'n nuwe gunsteling. 'n Opregte dankie aan die eienaars vir alles!

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Jul positiewe gesindheid het sekerlik bygedra tot die ervaring. Ons is regtig bly dat julle die walvisse gesien het, want hulle is maar effens skaars die afgelope tyd!

Lugkasteel
Anel O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O

Fantastiese vakansie en verhuurders, sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak.

Ons was vir 'n lang tyd ingeboek by Lugkasteel, Charles en Ingrid is verskriklik oulik en baie behulpsaam. Indien ons enige iets nodig gehad het, het hul uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons maak gereeld van vakansiehuise gebruik en wow, hul sit net daai ekstra in. Met ons aankoms was ons verwelkom met pragtige vars blomme in meer as een vertrek, koffie, tee ens. was alles daar, tot 'n bottel vars melk. Handewasseep en lyfwasseep in alle badkamers en skoon linne wat heerlik ruik. Ek is bitter vol nonsens as dit by 'n skoon plek kom en ek was at home! Baie dankie vir 'n heerlike tyd en vriendelike verwelkoming. Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer!

Lugkasteel
Donald T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald T

'n Baie aangename verblyfplek met alles wat mens benodig.

Die huis was gemaklik en het 'n mooi uitsig oor die see vanaf die boonste leefvertrek. Dis binne stapafstand van die rotse en strand. Ons kan dit hoog aanbeveel.

Donald T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald T

'n Baie aangename verblyfplek met alles wat mens benodig.

Die huis was gemaklik en het 'n mooi uitsig op die see vanaf die boonste leefvertrek. Dis binne stapafstand van die rotse en strand. Ons kan dit hoog aanbeveel.

Donald T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald T

'n Baie aangename verblyfplek met alles wat mens benodig.

Die huis was gemaklik en het 'n mooi uitsig op die see vanaf die boonste leefvertrek. Dis binne stapafstand van die rotse en strand. Ons kan dit hoog aanbeveel.

Donald T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald T

'n Baie aangename verblyfplek met alles wat mens benodig.

Die huis was gemaklik en het 'n mooi uitsig op die see vanaf die boonste leefvertrek. Dis binne stapafstand van die rotse en strand. Ons kan dit hoog aanbeveel.

Hein C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein C

Wonderlik.

Eienaars het ons baie vriendelik ontvang. Vars blomme was oral in die huis om mens welkom te laat voel. Die huis was ongelooflik netjies en skoon, met 'n wonderlike uitsig. Die ligging was wonderlik en rustig. Ideale wegbreekplek om lekker te rus. Lugkasteel sal ons verseker weer sien! Baie dankie aan die eienaars vir hulle egte Afrikaanse vriendelikheid.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle positiewe terugvoer moedig ons aan om te volhard in ons pogings.

Lugkasteel
Lizelle S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Netjies, ruim, goeie ligging, goed ingerig.

Baie goeie waarde vir geld, goed ingerig en baie ruim. Ons het heerlik ontspan!

Neville D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville D

Rustige atmosfeer.

Rustig. Veilig. Lekker om te ontspan.

Willie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D

Het baie lekker gebly, baie goed toegerus en baie netjies.

Ons was vriendelik ontvang by aankoms en is deur huis gewys en alles is aan ons verduidelik. Alles was skoon en netjies en in werkende toestand. Eienaar was baie behulpsaam en het self kom kennis maak. Ons sal weer daarvan gebruik maak.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe boodskap. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Lugkasteel
Lizel H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel H

Wegbreek na stilte en vrede, 'n regte juweel.

Ons verblyf by Lugkasteel was 'n hernuwing vir liggaam en gees, selfs met 'n woelige seuntjie. Van verwelkoming tot vetrek was aan al ons behoeftes voorsien. Baie dankie Charles en Ingrid.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons ontvang julle graag weer in die toekoms.
Charles en Ingrid

Lugkasteel
Gerhard P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P

Lekker gebly, lekker gerus, lekker gebraai en lekker gekuier.

Die eienaars is sout van die aarde mense en het uit hul pad gegaan om ons verblyf lekker gemaak. Hulle is baie gasvry en toeganklik. Ons sal beslis weer by hul wil huur in die toekoms. Ons het 'n heerlike naweek gehad en daar was alles wat ons nodig gehad het en meer, die huis is baie goed toegerus.

Lugkasteel se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit is 'n plesier om mense soos julle te ontvang. Julle terugvoer inspireer ons om nog beter te probeer doen.

Lugkasteel
Hanlie Z - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie Z

Heerlike rus- en kuiernaweek saam met die gesin.

Die huis was baie netjies, skoon en alles was in 'n werkende toestand. Loopafstand van see af.

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 26, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdbd51f2c95ab159ffb9f68b0ccb90ac9b1427d84a09e0cfe6955c7588636d2ed699ff07d8f88427081852f46826746b29bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 5 mense 65 5 1 5 26 Versfeld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.3511923 18.1490544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang