Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luiperd Bush Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Luiperd Bush Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Melanie P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Die beste plek om vakansie te hou.

Uitstekend, die beste vakansie in 'n lang tyd.

Luiperd Bush Retreat se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Luiperd Bush Retreat
Raymanda M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymanda M

Awesome.

Absolutely worth it going there. Very peaceful and quiet.

Bennie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B

Onvergeetlik.

Was baie lekker. Sal beslis weer gaan en het baie diere gesien elke dag by die huis was daar klomp diere.

Sasha K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha K

Ons het heerlik gebly.

Luiperd Bush Retreat is goed toegerus met alles wat jy benodig. Diere kom gereeld kuier en die natuurskoon is pragtig. Baie goeie waarde vir geld. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Bigboy N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bigboy N

We are coming back soon.

Beautiful house, clean, quiet and value for money. We love you, thank you guys.

Delia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delia V

Baie lekker.

Baie wild gesien en rustig.

Charlene F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F

Stukkie goud in die bos.

Pragtig en rustig in die hartjie van die bos.

Sarita B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita B

Lekker, uitgerus.

Dit was baie lekker gewees. So rustig, soveel mooier as wat dit lyk op foto's. Sal definitief weer hier bespreek. As ek 'n 100 sterre kon gee, sou ek.

Cindy V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Ons sal beslis weer Luiperd Bush Retreat besoek!

Ons het heerlik gebly by Luiperd Bush Retreat. Die gasvrou het ons hartlik ontvang. Die huis is baie gerieflik en netjies. Die patio is 'n lekker kuierplek en die swembad- en braai area is pragtig. Ons sal beslis weer daar bly. Die enigste kritiek wat ek kan lewer is dat die motorhuis te klein was vir ons voertuig.

Rudolph J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph J

Wonderlike tyd weg van die stad se geraas.

Net wat mens nodig het is in hierdie amazing plekkie. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig. My seun het veral geniet om die verskeidenheid diere te voer.

Louis O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis O

Was amazing.

Dit was baie lekker, beste plekke.

Suzanne W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne W

Very nice house, you feel safe and have everything you need for a peacefull stay.

See stars.

Mariane B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane B

Baie gerieflike en netjiese huis.

Ons verblyf was fantasties! Gerieflike beddens. Goed toegeruste kombuis, beste plek in 6 jaar wat ons Marloth besoek.

Sanel S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel S

Heerlike, rustige, gerieflike ontspanning.

Die huis is groot, gerieflik, meer as nodig toegerus. Alles wat nodig is, is daar, en meer. Selfs load shedding is nie 'n probleem nie. Baie diere kom kuier!

Natasha S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Netjies, skoon en volledig toegerus.

Ons het vir 'n paar dae by Luiperd Bush Retreat gebly en was aangenaam verras met die plekkie. Baie skoon en netjies, heerlik ruim en die gasheer en vrou het aan alles gedink, geen tekort aan enige iets. Sal definitief weer daar gaan bly.

Martin G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G

Ideal breakaway to enjoy quiet days.

Location perfect for quiet night boma fires, hosts friendly and venue clean and neat. Air-conditioning bonus for the hot summer nights.

Martie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L

Leopard Bush Retreat was the ideal accommodation for our long weekend break away.

The accommodation is neat and comfortable with everything you may require for your stay. Will definitely be returning in the future.

Emmarentia V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarentia V

Dit was heerlik gewees. Met die bosbokkies, vlakvarke en die koedoes wat elke dag 'n draai kom maak.

Heerlike rustige area. Koedoes eet uit jou hand en die bosbokke wat elke dag buite was. Hulle is lekker mak en staan naby jou.

Luiperd Bush Retreat se terugvoer

Dankie. Julle is altyd welkom.

Luiperd Bush Retreat
Lynette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Ongelooflik lekker!

Die eienaars het ons vriendelik verwelkom toe ons daar aangekom het. Daar het baie diere ons kom besoek. Die zebra's was sommer die eerste aand al by ons. Was so lekker om hulle te kon voer terwyl ons tyd in die swembad deurbring. Ek sal definitief hierdie plekkie aanbeveel & ons sal definitief weer daar gaan bly!

Mandie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S

Rustig.

Om te rus en weg van die gejaag en allerdaagse geraas is dit beslis die plek om te wees. Dis soos kos vir jou siel.

Jana J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J

Baie lekker gebly.

Ons was vir 'n week ingeboek by Luiperd Bush Retreat en het baie lekker gekuier. Dis baie rustig, baie diere wat kom eet by die voerplek as ook nagapies vroeg oggend en laat aand. Sal definitief weer bespreek.

Gretchen M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen M

Gerieflike, ontspanne.

Redelik diere wat kom hallo-sê het. Als wat nodig het is daar. Kan moontlik lugversorging oorweeg vir warm dae. Lekker gerus.

Wilna E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna E

Ongelooflik.

Die huis is ten volle toegerus en meer. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Luiperd Bush Retreat se terugvoer

Baie dankie julle is altyd welkom.

Luiperd Bush Retreat
Nigel E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel E

Fantastic location, lovely animals close to shops etc.

Very quiet and peaceful, have already recommended it to friends.

Elise O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise O

Baie netjiese plek alles wat mens nodig het.

Baie mooi huis, netjies en skoon, baie diere besoekers klein swembadjie om af te koel in die hitte. Was baie warm 33+ grade sal net 'n lugreëling aanbeveel al is dit 'n prepaid een. Gasvrou baie vriendelik het ons persoonlik verwelkom.

Yolandi T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi T

Heerlik.

Dit was 'n wonderlike naweek.

Helani N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helani N

Wonderful stay.

Neat and clean house with everything you need. A lot of game visited us. Friendly hosts. Maybe consider air-cons for the summer time?

Rishla K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rishla K

A wonderful stay.

Veronica and Gerad was so amazing and friendly.

Oswald M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald M

Aangenaam, voel werklik tuis.

Sal weer gaan, definitief rolstoel vriendelik, netjies en skoon.

Luiperd Bush Retreat se terugvoer

Dankie. Julle is altyd welkom.

Luiperd Bush Retreat
Hanlie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Lekker huisie met baie wild.

Goed deurdenkte huisie met diere wat sommer op jou stoep kom groet. Sal verseker weer by Luiperd Bush Retreat aanklop.

Valerie H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie H

Would recommend to anyone, such a great place. Friendly service.

The owners are so nice and go out their way to make sure you are settled and comfortable. Lovely house with lots of animals.

Dean M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean M

Awesome

Great week. Enjoyed the area and the place.

Marilyn S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S

Was 'n heerlike kuier by Luiperd Bush Retreat, ons sal beslis terug wees vir nog vele kuiers.

Die huisie is lekker "cosy", net reg vir 'n gesin. Genoeg spasie en heerlike kombuis vir ontbyt etes. Die diere is permanent om ons en dis 'n lekker stil bosveld-atmosfeer. Ons nuwe gunsteling kuierplek in Marloth Park.

Luiperd Bush Retreat se terugvoer

Thank you. We appreciate your kind remarks. We look forward to welcoming you again in the future.

Luiperd Bush Retreat
Stiaan D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan D

Baie lekker, rustig en stil.

Ons het net die aande daar spandeer maar die huis was goed toegerus, baie mooi, en genoeg spasie vir 6 mense.

Sandra D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Absoluut fantasties! Skoon, netjies, alles wat 'n mens nodig kan kry. Dit was letterlik 'n week van hemel op aarde. Veronica was awesome gewees as ek iets wou uitvind. Absolute waarde vir geld. Dis vir seker ons toekomstige Bosveldwegbreek-huis!

Awesome verby! Dit was die perfekte plek gewees!

Luiperd Bush Retreat se terugvoer

Baie Dankie. Dis a plesier. Ek waardeer dit. Julle sal altyd welcome wees.

Luiperd Bush Retreat
Gerhard V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Was very nice and the unit had everything in that we needed.

The only thing I would recommend is aircon in the unit and maybe just a TV in 2 rooms as well.

Marno K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno K

Ontspannend en baie lekker gebly, net baie warm gewees.

Baie mooi area en die diere was awesome gewees om na te kyk.

Nomzamo S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomzamo S

I enjoyed it to the fullest.

The place is so amazing.

Elize O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Beslis die moeite werd.

Ons was verbaas oor hoeveel diere ons kom besoek het hier. Dit was 'n wonderlike ervaring om die diere dop te hou wat kom eet en die vlakvarke wat in die watergat kom bad terwyl ons oor die rand van die swembad hang. Die huis is ook baie netjies en het alles wat mens mag nodig kry. Plus daar is 'n toesluit motorhuis. Die huis is ook naby aan ander huise maar hout skerms en plante bied die nodige privaatheid.

Francois D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Uitstekende kuiertjie.

Uitstekende plekkie, met als wat jy kan nodig hê. Die eienaars gaan uit hul pad om seker te maak jou kuier kort niks. Beslis hoogs aanbeveel.

Nico V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Het die diere baie geniet.

Het die wilde diere baie geniet.

Robyn P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn P

Awesome stay in the bush!

Value for money, quiet and peaceful escape to the bush.

Rockey And Cornelia M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rockey And Cornelia M

Excellent.

The owners were friendly. They gave us a warm welcoming. It was easy to find a place and the location is good because it is accessible to the main road to town. It is not far to the viewing point for animals in the Crocodile River.

Luiperd Bush Retreat se terugvoer

Thank you. You are always most welcome and we look forward to you coming again. Thank you for leaving the house so clean.
Regards,
Veronica & Gerard Donachie

Luiperd Bush Retreat
Maryann M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryann M

Lovely getaway! Everything we needed was available.

Only one suggestion is to consider air-conditioning. The fans could only do so much cooling down.

Cheryldene E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryldene E

Lekker kuier in die bos.

Lekker plekkie om te kan ontspan vir 'n gesin. Baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het.

Tressa S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tressa S

We enjoyed staying there.

Clean house with everything you will need. I will definitely book that house again, they must just add an aircon. Marloth is too hot. I was with my kids and they enjoyed the house.

Tsakani B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsakani B

Stars speak for themselves.

We had a pleasant stay, Gerard made us feel at home and we will definitely be back. I would appreciate if they at least install just one air-conditioner for those hot summer days.

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luiperdstraat 4079, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf01be1d116a9137cc0862bf5c9d538ec4128fa6d9e22d01fd7113fa4cdc9910ff35bfcf030e837be299b1a91856cb93a9472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 4079 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.352290364544 31.805448591402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang