Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lullaby Leaves Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Lullaby Leaves Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Terence V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence V

Home away from home.

See stars.

Terence V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence V

Home away from home.

See stars.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Good day, Terence

Thank you so much for staying at Lullaby Leaves and for your wonderful feedback.
We appreciate your feedback and we hope to see you again soon in the near future.

Warm Regards,

Team - Lullaby Leaves

Lullaby Leaves Accommodation
Terence V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence V

Baie gemaklike ervaring.

Uitstekende ervaring.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeie dag, Terence

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg en ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het by ons. Ons sien uit daarna om jou gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom.

Warm-Groete,

Lullaby Leaves-Span

Lullaby Leaves Accommodation
Terence V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence V

Baie gerieflik.

Baie vriendelike diens.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeiedag Terence, baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit was lekker om jou te kon akkommodeer. Ons sien uit daarna om jou gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom hier by ons. Vriendelike Groete. Lullaby Leaves - Span

Lullaby Leaves Accommodation
Keneilwe Prudence K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keneilwe Prudence K

It was great.

The stay was great, only had a challenge in the bathroom with the water coming out of the shower.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Good day, Keneilwe,

Thank you for your kind and honest feedback. We appreciate it and that you stayed with us. We are sorry for your experience with the shower and we will definitely look into it and see what we can do to improve it.

We look forward to welcoming you again in the near future.

Kind Regards,

Team-Lullaby Leaves

Lullaby Leaves Accommodation
Jurgens V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens V

Baie dankie. Ons het veilig gevoel.

Al die geriewe was gemaklik en goed. Baie goed gesteun deur die eienaar en sy was baie verdraagsaam en hulpvaardig.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeie dag Jurgens

Baie dankie vir die fantastiese en eerlike terugvoer, ons waardeer dit en dat julle by ons oorgebly het.
Ons hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom.

Vriendelike Groete,

Lullaby Leaves-Span

Lullaby Leaves Accommodation
Anton V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Ons het amper gekanselleer oor die GPS ons na 'n verkeerde adres geneem het maar Maggie by webtuiste het baie vinnig die probleem opgelos deur die eienaar te kontak wat my gekontak het. Julle flinke optrede het my verblyf ekstra spesiaal gemaak.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeiedag Anton, baie dankie vir jou baie mooi terugvoering. Ons het dit geniet om vir julle te kon akkommodeer. Die LekkeSlaap span is op die bol en ons is bly ons kon julle vinnig genoeg gehelp, dit beteken baie en ons waardeer julle. Ons hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom hier by ons. Vriendelike Groete, Span-Lullaby Leaves

Lullaby Leaves Accommodation
Vallerie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vallerie V

Baie lekker plekkie, sal beslis weer gebruik.

Skoon, netjies, gerieflik, veilig.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeie dag, Vallerie

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ons is baie bly dat julle lekker gebly het by ons.

Ons sien uit daarna om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom.

Warm Groete,

Lullaby Leaves - Span

Lullaby Leaves Accommodation
Howard N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard N

Very nice.

I enjoyed myself and the service was exceptional.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Good day Howard,

Thank you so much for your amazing feedback and your good and kind manners.
It was a pleasure to host accommodation for you and we look forward to welcome you again soon in the near future.

Warm Regards,
Team-Lullaby Leaves

Lullaby Leaves Accommodation
Marelize B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize B

Baie lekker geslaap.

Ons kon met niks fout vind nie. Julle het tot gesorg vir lig met loadshedding, dankie.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeie dag Marelize

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit en dat julle gekies het om by ons te bly. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer.

Ons sien uit daarna om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom by ons.

Warm Groete

Lullaby Leaves-Span

Lullaby Leaves Accommodation
A P V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
A P V

Stil omgewing. Lekker gebly.

Kan meer omsien na klein goed soos om koffie en seep aan te vul. Mooi tuin aan die voorkant van die eiedom. Kan bietjie kyk na die netheid agter. Ek het gekla oor die bed en dit is die volgende dag vervang met 'n nuwe een. Baie dankie.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeiedag, AP

Baie dankie vir die eerlike en opregte mooi terugvoer. Dit was 'n plesier om u te kon akkommodeer. Jammer vir die aanvulling van die seep en koffie ons sal beslis daarna kyk om dit te verbeter. Plus, ons is alreeds besig om reg te maak agter tussen deur die reen wat bly val. Ons sien uit daarna om u gou weer te kan verwelkom by ons en die verbeteringe sommer duidelik sal sigbaar wees.

Vriendelike Groete,

Lullaby Leaves - Span

Lullaby Leaves Accommodation
Susan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Aangenaam.

Dit is 'n pragtige wooneenheid met alles wat nodig is! Die bed!

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeiedag, Jan
Baie dankie vir julle baie goeie terug voer en resensie.
Dit was 'n absolute plesier om julle te kon huisves en akkommodeer.
Ons hoop om jullle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom.
Vriendelike Groete,
Lullaby Leaves - Span

Lullaby Leaves Accommodation
Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Awesome service.

Lullaby Leaves went out of their way to make sure we were comfortable. The accommodation surpassed our expectations. We will always go back to Lullaby Leaves when we need accommodation in the area.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Good day Andre,
Thank you so much for your great review and feedback. It is with absolute pleasure to know how much you have enjoyed your stay. We look forward to your next visit and for you to experience even more of our improvements as well. It was a pleasure hosting you and you are most welcome for your next stay at Lullaby Leaves.
Kind Regards,
Team - Lullaby Leaves

Lullaby Leaves Accommodation
Clarice J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarice J

Wonderful, warm , affordable and just perfect.

The accommodation is beautiful and everything you need. The owners went above and beyond numerous times to make sure our stay was comfortable. Highly recommended!

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Good day Clarice,

Thank you so much for your lovely, honest and sincere review. It was a huge pleasure hosting you. And we will definitely host accommodation for you anytime.
We look forward to seeing you again very soon.

Warmest Regards,
Team - Lullaby Leaves

Lullaby Leaves Accommodation
Salomon P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomon P

Billike verblyf met netjiese en skoon geriewe.

Aanbeveelbaar vir ander reisigers.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeiedag, Salomon

Baie dankie vir jou baie goeie terug voer. Dit was lekker om jou hier te kon huisves by ons.
Ons sien uit om jou weer te kan verwelkom by ons in die nabye toekoms.

Vriendelikie Groete
Lullaby Leaves Span

Lullaby Leaves Accommodation
Albert T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T

Kry meer as waarvoor jy gevra het, baie goeie verblyf.

Baie goeie diens vandat my bespreking aanvaar is. Goeie terugvoering op enige navrae. Goeie verblyf met 'n gasvrou wat uit haar pad gaan om jou tuis te laat voel. Verblyf bied alles wat jy nodig het vir 'n dag of sewe.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeiedag, oom Albert

Baie dankie vir die goeie terugvoer van oom hulle.
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon he en akkommodeer.

Ons hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom.

Vriendelike Groete,

Span - Lullaby Leaves

Lullaby Leaves Accommodation
Cicilia M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cicilia M

Not good at all.

The units were clean as 2 units were booked, only 1 bed from both units was comfortable. The beds are old and uncomfortable. The pool was extremely dirty with algae on it. When the owner was informed about it she said we can use the pool at our own risk. The owners has a dog which she told us about, we requested that the dog must be kept far from us as not everyone in the group is comfortable around dogs unfortunately the dog was let lose even after our request.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Good day, Cicillia

Thank you for your review.
We are sorry for your experience and we have attended to the matters mentioned in your review.

We hope to be able to welcome you again in the near future for a better experience.

Kind Regards

Lullaby Leaves Accommodation
Neels M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Neels M

Nie op standaard.

Sal dit nie aanbeveel.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeiedag Mnr, Marais

Dankie dat u by ons gebly het en vir die resensie wat u gegee het.

Mag ek vra wat presies nie op standaard was nie sodat ons daaraan kan werk?
En kan dit moontlik wees dat ons aan geen van die bogenoemde lys voldoen het nie?

Ons is immers nog 'n groeiende besigheid en het nog 'n baie ver pad om te stap omdat ons Desember 2020 eers begin het. Ek glo julle kan dit verstaan.

Vriendelike Groete

Lullaby Leaves Accommodation
Deon B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deon B

Baie verouderd.

Muurkragpunte is 'n probleem. Te veel kragkabels op een punt. Nie genoeg eetgereedskap beskikbaar nie.

Lullaby Leaves Accommodation se terugvoer

Goeiedag, Deon

Baie dankie vir jou terug voer. Ons waardeer opreg jou eerlikheid. Ons is baie jammer dat jy nie 'n lekker ondervinding gehad het nie, ons sal werk maak daarvan.
Dit is goed om te weet waar ons kan verbeter.

Ons hoop om jou dalk in die toekoms weer te kan verwelkom wanneer ons bietjie meer uitgebrei het.

Vriendelike Groete,

- Lullaby Leaves Span

Lullaby Leaves Accommodation
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 39, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt0Sd2nTQyWehMJn8636eY1Dgn4LMYZoc3Csdwpxt7yq5211hAS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 39 2nd Avenue Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.155577 26.1744549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang