Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lullaby Leaves Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Terence V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Home away from home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Home away from home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Lullaby Leaves Accommodation
Good day, Terence Thank you so much for staying at Lullaby Leaves and for your wonderful feedback. We appreciate your feedback and we hope to see you again soon in the near future. Warm Regards, Team - Lullaby Leaves

Terence V
1 nag
5.0
Feb 2023

Baie gemaklike ervaring. Uitstekende ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Lullaby Leaves Accommodation
Goeie dag, Terence Baie dankie vir jou goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg en ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het by ons. Ons sien uit daarna om jou gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom. Warm-Groete, Lullaby Leaves-Span

Terence V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Baie gerieflik. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Lullaby Leaves Accommodation
Goeiedag Terence, baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit was lekker om jou te kon akkommodeer. Ons sien uit daarna om jou gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom hier by ons. Vriendelike Groete. Lullaby Leaves - Span

Keneilwe Prudence K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

It was great. The stay was great, only had a challenge in the bathroom with the water coming out of the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Lullaby Leaves Accommodation
Good day, Keneilwe, Thank you for your kind and honest feedback. We appreciate it and that you stayed with us. We are sorry for your experience with the shower and we will definitely look into it and see what we can do to improve it. We look forward to welcoming you again in the near future. Kind Regards, Team-Lullaby Leaves

Jurgens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Baie dankie. Ons het veilig gevoel. Al die geriewe was gemaklik en goed. Baie goed gesteun deur die eienaar en sy was baie verdraagsaam en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Lullaby Leaves Accommodation
Goeie dag Jurgens Baie dankie vir die fantastiese en eerlike terugvoer, ons waardeer dit en dat julle by ons oorgebly het. Ons hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom. Vriendelike Groete, Lullaby Leaves-Span

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Dit was 'n baie aangename ervaring. Ons het amper gekanselleer oor die GPS ons na 'n verkeerde adres geneem het maar Maggie by webtuiste het baie vinnig die probleem opgelos deur die eienaar te kontak wat my gekontak het. Julle flinke optrede het my verblyf ekstra spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Lullaby Leaves Accommodation
Goeiedag Anton, baie dankie vir jou baie mooi terugvoering. Ons het dit geniet om vir julle te kon akkommodeer. Die LekkeSlaap span is op die bol en ons is bly ons kon julle vinnig genoeg gehelp, dit beteken baie en ons waardeer julle. Ons hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom hier by ons. Vriendelike Groete, Span-Lullaby Leaves

Vallerie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Baie lekker plekkie, sal beslis weer gebruik. Skoon, netjies, gerieflik, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Lullaby Leaves Accommodation
Goeie dag, Vallerie Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ons is baie bly dat julle lekker gebly het by ons. Ons sien uit daarna om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom. Warm Groete, Lullaby Leaves - Span

Howard N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2022

Very nice. I enjoyed myself and the service was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Lullaby Leaves Accommodation
Good day Howard, Thank you so much for your amazing feedback and your good and kind manners. It was a pleasure to host accommodation for you and we look forward to welcome you again soon in the near future. Warm Regards, Team-Lullaby Leaves

Marelize B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2022

Baie lekker geslaap. Ons kon met niks fout vind nie. Julle het tot gesorg vir lig met loadshedding, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hettie
Lullaby Leaves Accommodation
Goeie dag Marelize Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit en dat julle gekies het om by ons te bly. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Ons sien uit daarna om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom by ons. Warm Groete Lullaby Leaves-Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 39, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt0Sd2nTQyWehMJn8636eY1Dgn4LMYZoc3Csdwpxt7yq5211hAS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 39 2nd Avenue Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.155577 26.1744549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang