Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lulu's Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Corlia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Oulike cottage. Santie en Ian het ons hartlik verwelkom en gou tuis laat voel. Die woonstel is netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het om gerieflik te bly. In 'n stil omgewing naby die see, restaurante en winkels. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vriendelike diens, pragtige netjies skoon plek en waarde vir geld, baie dankie. Pragtige plek met baie pluspunte, vol DSTV, Aircon en WiFi, alles wat jy nodig het is daar. Sal definitief weer daar gaan bly wanneer ons Stilbaai besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Soos bo. Uitstekend gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was home away from home. The place was very clean and tidy, a home away from home. There was a warm and welcoming reception by the owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil en rustig. Dit was 'n plesier om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wonderlik, heerlike, netjiese plek. Sal definitief weer gaan. Heerlike, netjiese plek om te bly. Definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik ontspan. Baie dankie vir uitstekende en vriendelike diens! Ons het veilig gevoel en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dunes, beach and tranquility. The accommodation was just perfect. It is spacious, comfortable, private and very clean. Added to that is the affordability, back up power during load shedding and the excellent hosts. The hosts were very friendly and gave us a number of suggestions of things to do and see in the area. The place is bright, super well-equipped and about a 2-minute walk to the dunes and the beach. The beach is great for swimming and for walking in both directions. If I could give this place more than 5 stars - I would. Definitely a place to return to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Lovely little spot. Perfect for you and your spouse. Clean and comfortable. Lovely little spot. Very comfortable, had everything we needed. Spotlessly clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie gasvryheid van Ian en Santie. Lieflike blyplek, netjies, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 36, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a03075bc1570ba566731df19c4122f1b808909fd768a88c1fd06a7f7fc51dcfae3e924261be720a5a4b9c470f2e02a84e5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 36 Gordon Close Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369783712109 21.435350990178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang