Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lulu's Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir Lulu's Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ben L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L

Stil en rustig.

Dit was 'n plesier om daar te bly.

Estelle A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A

Wonderlik, heerlike, netjiese plek. Sal definitief weer gaan.

Heerlike, netjiese plek om te bly. Definitief aan te beveel.

Engela D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D

Ons het heerlik ontspan.

Baie dankie vir uitstekende en vriendelike diens! Ons het veilig gevoel en heerlik gebly.

Brian B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Dunes, beach and tranquility.

The accommodation was just perfect. It is spacious, comfortable, private and very clean. Added to that is the affordability, back up power during load shedding and the excellent hosts. The hosts were very friendly and gave us a number of suggestions of things to do and see in the area. The place is bright, super well-equipped and about a 2-minute walk to the dunes and the beach. The beach is great for swimming and for walking in both directions. If I could give this place more than 5 stars - I would. Definitely a place to return to.

Dewet J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet J

Baie gasvryheid van Ian en Santie.

Lieflike blyplek, netjies, goed toegerus.

Rita N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N

Uitstekende ervaring, dankie.

Dankie, ons het so lekker gebly. Die plek was uiters netjies en die gasvrou was net 'n plesier om mee te werk. Lulu's Cottage is met sorg toegerus en daar is alles wat mens nodig het.

René K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René K

Uitstekend en baie geniet.

Die plek was baie netjies, perfek ingerig vir 2 mense en loopafstand van die see. Veilig en gemaklik. Sal beslis dit aanbeveel vir 'n ma en dogter of jong paar sonder kinders. Baie gesellig. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Theresa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Beautiful, neat, excellent.

The owners were friendly and made us feel at home.

Matthys E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys E

Netjies, volledig, vriendelik!

Vriendelike gasheer. Puik ligging. Volledig toegerus. Voel soos huis weg van huis.

Anne K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne K

Very well equipped Cottage all round, great location for our needs and no loadshedding was a real bonus.

Very friendly hosts who were eager to please. Made us feel very welcome.

Christelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly by Lulu's cottage. Die woonstel is netjies en toegerus met alles wat jy sal nodig hê vir 'n naweek wegbreek. Die area is rustig, veilig en naby die see.

Charmaine B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Restful.

The hosts were amazing, they were super friendly and very willing to assist us. We got good tips for fishing spots, excellent references for eateries and loads of site seeing tips. The cottage was very clean and cosy. It was insane how they had every possible need covered, this included a TV tray, clothes horse, brooms, iron and ironing board and the list goes on. Loved that load shedding was not an issue as they had an inverter. Very happy that they offered Wi-Fi.

Lulu's Cottage se terugvoer

Thank you, come visit again.

Lulu's Cottage
A.j S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A.j S

Vriendelike ontvangs en netjies toegerus.

Baie aangename gasvrou en gasheer. Lulu's Cottage is ten volle toegerus vir enige een se vakansieverblyf.

Priscilla B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B

Amazing vyfster-plek! Uitstekende gasvryheid!

Hierdie is een plek waarheen ons verseker sal terugkeer! So mooi, bekostigbaar en gerieflik naby alles wat mens nodig het om onvergeetlike memories te maak!

Peter G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G

Perfect.

Not only was the flat spotless, but it was also perfect in every respect. The owners have gone to the expense of installing solar energy. This means that it is one of the very few properties that give you what you pay for, ie. aircon, TV, lights, etc. Other holiday lets could do well to follow suit.

Nellie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie K

Heerlik gebly. Skoon en netjies, alles wat mens nodig het.

Ons het so lekker gebly. Woonstel het alles wat nodig is. Heerlike seebies wat inwaai. Stil en rustige omgewing, loopafstand van see. Santie en Ian, baie dankie vir al die moeite en geselsies, was baie lekker. Ons sal beslis weer daar kom bly en kan die plek ten sterkste aanbeveel. Groete en mooi bly.

Lulu's Cottage se terugvoer

Baie dankie, kom kuier asb. weer.

Lulu's Cottage
Karel W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel W

Fantasties. Baie rustig. Het dit terdee geniet.

Sal beslis weer van die fasaliteit gebruik maak.

Lulu's Cottage se terugvoer

Dankie, kom kuier gerus weer!

Lulu's Cottage
Marinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Vriendelike eienaars.

Sal weer daar bespreek.

Michelle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Goeie waarde vir tarief.

Gemaklike plekkie, maar dit raak ontsettend warm, veral in die slaapkamer. Daar is 'n aircon in die kombuis, maar dis ver van die slaapkamer. Het met die deur na buite oop geslaap, maar het vreeslik warm gekry in die nag. 'n Plafonwaaier sal help. Verder was dit lekker. Vriendelike gasvrou en man.

Lulu's Cottage se terugvoer

Jammer dat julle warm gekry het, die weer is ongelukkig buite my beheer. As deure toe is en lugreeling is aan word hele woonstel heerlik koud.

Lulu's Cottage
Jerome K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome K

Fantasmagories.

Die verblyf was uitstekend. Stilbaai is 'n heerlike veilige plek. Sal weer kom.

Jean-jacques M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-jacques M

Baie lekker!

Rustig, stil en lekker!

Suzette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Lieflike toegeruste plekkie. Als wat mens benodig en naby die strand.

Die plekkie is goed toegerus, baie gerieflik. Skoon en netjies. Ons het dit opreg waardeer dat die eienaars toestemming gegee het dat ons ons poedel kind kon saamneem.

Colleen N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen N

A great garden flatlet, it was perfect for us.

Charmingly decorated, very clean and extremely well equipped. There is even a gas bottle with a cooker top and an enamel-coated teapot for load-shedding times. Very quiet area but cross the road, cut through a property, over the dune and you're on the beach. Hosts Santie and Iain were friendly and helpful. We look forward to another stay.

Mike S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

Peaceful, friendly, safe and comfortable.

I would easily go back to Lulu's Cottage to spend some time away with my wife. It was for me home away from home.

Nico P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Baie netjies en vriendelike diens. Goeie ligging naby die strand.

Waarde vir geld in alles wat aangbied word vir die besoeker.

Gavin L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin L

Lekker gebly.

Mooi, netjiese verblyf.

Betinea W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betinea W

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs ervaar, baie netjies. Beslis waarde vir geld.

Die rustige atmosfeer en vriendelike persoonlikhede laat mens onmiddellik welkom voel.

Emile V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V

Baie skoon en netjiese eenheid met alles wat mens nodig het.

Die eenheid was baie keurig toegerus, alles was baie netjies en mens het net baie tuis gevoel. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Patrick B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B

Gasheer/vrou baie gasvry.

Plek het alles wat jy nodig het. Daar was selfs voorsiening gemaak vir beurtkrag.

Lynette G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G

Pragtige skoon en netjiese plekkie met alles wat jy nodig het. Wonderlike gasvrou.

Sal beslis weer gaan.

Nicki B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki B

Heerlike kuier!

Lulu's Cottage is skoon, netjies en goed ingerig met alles wat mens benodig. Santie en Ian is wonderlike, vriendelike gashere en ons het die kuier so baie geniet. Ons sal definitief weer terug wees!

Kaylynn E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylynn E

Rustigheid en goed vir die siel!

Goeie ontvangs vanaf eienaars. Perfek vir 'n wegbreek kansie vir 'n paartjie. Naby die strand, asook die dorp! Die eenheid besit alle benodigdhede. Ons kies Lulu's Cottage enige tyd weer.

Manie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Vakansie.

Jaarlikse seevakansie.

Louise E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E

Netjies, skoon, lieflike gashere.

Pragtige akkommodasie. Goed toegerus. Skoon en netjies en mooi versier.

Hermanus T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus T

Netjies, gerieflik en goed toegerus.

Vriendelike ontvangs en volledige inligting oor Stilbaai vir eerste besoek.

Chrisjan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisjan S

Baie lekker, skoon en netjies. Goeie ligging, veilig, goeie kommunikasie met eienaar, baie lekker.

Baie lekker, skoon en netjies. Goeie ligging, veilig, goeie kommunikasie met eienaar, baie lekker naby die hoofstrand, veilige area om te stap.

Charmian L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmian L

A very warm welcome with very friendly hosts.

The cottage was comfortable and well equipped. It was a pleasant stay and our hosts went out of their way to make us feel welcome and nothing was too much trouble. They showed us a short cut to the beach from their house and helped us with other requests very willingly. We enjoyed our time although it was pouring with rain for most of the time. We still felt rested and comfortable.

Bernie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie C

A well equipped, comfortable, and private cottage with friendly support from Ian and Santie.

A real home away from home.

Naomi O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi O

Heerlik ontspanne.

Baie smaakvol gemeubileerd!

Selma C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma C

Perfek.

Vriendelike ontvangs, alles was reg.

Charmaine O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine O

Treated us like family.

Nothing was too much trouble.

Ansie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Pragtig en skoon.

Baie mooi dekor. Netjies en skoon. Vriendelike mense. Lekker naby strand.

Louwrens E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E

Dit was 'n ongelooflike lekker plekkie.

Ons stap sommer net verby een huis na die strand en heerlik langs die see. Ons sit ook buite en gesels lekker met eienaars

Margaret H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H

Awesome.

We will definitely come back. And the owners are super friendly.

Christo S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

A little gem!

We stayed at LuLu's for only two nights only but we were so impressed with the quality of the accommodation and the customer service. Quiet, clean and comfortable. Looking forward to coming back again - highly recommended!

Terence W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence W

I had a fantastic stay in Lulu Cottage for 3 months while my house was being built in Still Bay.

As my stay was far longer than a normal holiday stay, the cottage served my purpose well. The cottage has everything needed for a comfortable holiday, and is close to shops, Restaurants, the beach and the river. The owner is friendly and will go out of her way to accommodate you when needed, and to make sure that you are happy. I will happily recommend Lulu Cottage as a holiday destination.

Carina B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

A lovely, quiet and clean holiday cottage.

Everything you need for a short or extended stay is provided. From DStv to fully equipped kitchen. The owners are super friendly and the cottage is private and so tidy. Decorated like a beach house. It was such a pleasure to stay there for 3 days. We had a good rest and could walk to the beach close by for exercise.

Chanel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chanel S

Maar net daar geslaap.

Netjiese plek. Voldoende vir 2 mense.

Belinda S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

We enjoyed our stay at Lulu's cottage

A charming cottage, well equipped and nicely situated close to the beach. Highly recommended.

Chantell D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell D

'n Besondere plekkie om weer rustig te raak.

Die eienaars is die vriendelikste, dierbaarste en oulikste mense. Die rustige atmosfeer is net wat jy nodig het om te herlaai. Dit was 10/10.

Therese M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese M

Baie netjies, skoon en goed toegerus. Ek het elke oomblik geniet.

Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om my tuis te laat voel. Ek sal Lulu's enige tyd aanbeveel en sal beslis weer gaan kuier as ek in die omgewing is.

Sally L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally L

This was a cosy cottage with a well equipped kitchen, comfortable bed, friendly hosts and just a stone's throw from the beach.

This cottage was in a quiet location with a view of mostly natural vegetation from the outside sitting area, which we appreciated.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n knus kothuis met 'n goed toegeruste kombuis, gemaklike bed, vriendelike gasheer en net 'n klipgooi ver van die strand af.

Die kothuis is in 'n stil area met 'n uitsig oor meestal natuurlike plantegroei vanaf die buite-area, wat ons waardeer het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Santjie M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie M

Dit was 'n heerlike kuier.

Ian en Santie het ons hartlik en baie vriendelik ontvang. Ons blyplek was silwerskoon, niks het kortgekom nie. Ons kon heerlik rus. Santie was baie behulpsaam toe ek dringend 'n rekenaar moes gebruik. Ons sal Lulu's Cottage ter enige tyd aanbeveel!

Lynette P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Als wat jy wil hê in 'n kothuis.

Oulike kothuis, goed toegerus, baie stil area. Baie ruimte. Ongelukkig nie seefront. Baie vriendelike eienaars.

Rita H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H

Clean and comfortable cottage, with everything you need.

Thank you Santie for your warm welcome. Will definitely recommend Lulu's cottage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, gerieflike kothuis, alles wat jy nodig het.

Dankie Santie vir jou hartlike verwelkoming, sal die kothuis beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Claudia J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia J

Heerlik ontspannend en uitstekende gasvrou en gasheer.

Sal weer van Lulus place gebruik maak in die toekoms.

Michelle N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Alles wat jy nodig het. Vriendelike gasvryheid!

Heerlik gebly by Lulu’s Cottage. Santie en Ian is gasvry, hulpvaardig en tegemoetkomend. Die cottage is toegerus met alles wat jy kan aan dink of nodig kry. Hoogs aanbeveel!

Joyce G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce G

Peaceful and central location to beach.

What a delightful little flatlet. Extremely well equipped, meticulously clean and classy appropriate decor. What hospitable warm hearted, genuine hosts. We thoroughly enjoyed our short visit and Lulu's cottage will always be our first choice when visiting Still Bay in the near future. Highly commended!

Shereen V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen V

Dit was 'n awesome plekkie.

Baie netjies en skoon. Was awesome om daar te bly. Sal beslis dit aanbeveel. Eienaars baie vriendlik en hulpvol.

Kobie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie D

Gasvryheid en behulpsaamheid op sy beste, net een duin ver van die see af. Kan mens vir beter vra?

Wat Lulu's Cottage aanbetref volstaan ons by bogenoemde. Al wat effens gepla het is die stort wat nie 'n deur het nie en teëls is, maar glad nadat mens soos 'n voëltjie in 'n bad straal water baljaar het.

Brigitte R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

We had a wonderful stay at Lulu's Cottage, wonderful host and beautiful cottage.

We can highly recommend this cottage! Everything was clean, neat and had all one needed! The hosts were so friendly and helpful and made our stay at Stilbaai great! We will definitely be back soon.

Inge E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge E

Rustige seenaweek.

Ons het heerlik by Santi en Ian gekuier. Die woonstel is baie goed toegerus, die kamer en badkamer is lekker groot en daar is regtig als wat mens sou nodig kry. Die woonstel het nie 'n see-uitsig nie, maar dit kyk op die duine agter Stilbaai uit en die area is lekker rustig en net 'n paar treë van die see af.

Karin R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R

Baie keurig binne versiering, baie goed toegerus en gasvrye eienaars.

Het dit baie geniet, baie goed beplan en uiteengesit. Baie goed toegerus, eienaars baie vriendelik en hulpvaardig en ek sal dit aanbeveel en weer teruggaan.

Bryan W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan W

A very comfortable and quiet little cottage for a couple.

The cottage is very comfortable and the hosts were very welcoming. We recommend it for a couple looking for a stay away from the crowds on the west side of the river.

Lulu's Cottage se terugvoer

Just want to say Lulu's is not on the west side but the east side!

Lulu's Cottage
Marius P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Netjies en skoon. Goed toegerus.

Rustig, veilig en vriendelike ontvangs.

Nicola V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola V

Aangenaam.

Ian en Santie het ons baie vriendelik ontvang. Verblyf skoon en netjies en lekker privaat. Alles wat mens nodig het vir selfsorg gehad en nog meer.

Hildegard S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard S

Lovely apartment in very peaceful setting close to the beach.

Neat apartment with all amenities one needs to relax. The owners are friendly and helpful.

Dries N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dries N

Heerlik en rustig.

Beslis die moeite werd. Netjies en lekker rustig. Aangename paartjie.

Cornelia V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V

Ons het baie lekker gebly! Dankie vir julle gasvryheid!

Lulu's cottage is baie goed uitgerus en naby aan die hoofstrand geleë. Ons het baie lekker gebly!

Proy K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Proy K

So tuis soos by jou eie huis.

Ons sal vir seker Lulu's Cottage aan ons vriende aanbeveel. Gasvryheid fantasties! Privaatheid fantasties!

Juanita W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita W

Friendly and neat.

I will definitely recommend Lulu's Cottage. The owner and her husband are very friendly and made us feel welcome. The place is very neat and is well looked after. A definite recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik en netjies.

Ek sal definitief Lulu's Cottage aanbeveel. Die eienaar en haar man is baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Die plek is baie netjies en word goed in stand gehou. Definitief aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Iren P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iren P

Wonderful.

Nice place to stay. Have all necessities. Please put accommodation on Google Maps.

Cathy P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P

Dit was baie lekker. Lieflike plekkie.

Sien sterre.

Elisma B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elisma B

Lekker ingerig en gerieflik naby die see.

Baie mooi ingerig, alles wat nodig is, lekker stil omgewing, die see baie lekker naby. Vriendelike en behulpsame eienaars.

Lulu's Cottage se terugvoer

Baie dankie.

Lulu's Cottage
Fanie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Uitstekende waarde vir geld!

Lulu's Cottage het alles wat jou hart begeer. Uiters netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal basis vriende aanraai on daar te gaan bly.

Lulu's Cottage se terugvoer

Baie dankie.

Lulu's Cottage
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 36, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe434ee31cbfabcc73a769d193620e97636aa00e0415d30a75ecbc131dae71bd4e124d7e49323669dad8c1266db1fa4ead6c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 36 Gordon Close Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369783712109 21.435350990178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang