Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luna Rossa 19 Zebula Golf Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 19 Zebula Gholflandgoed en Spa, Plaas 534 Mabula, Bela-Bela, 9480, Limpopo
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Luna Rossa 19 Zebula Golf Estate is 'n dubbelverdieping-grasdakhuis op die veilige Zebula Gholflandgoed en Spa in die malariavrye Waterbergstreek in Limpopo. Die landgoed bied 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, 2 restaurante, 'n pizzeria, pragtige gemeenskaplike swembad, gimnasium, tennisbaan, wildritte in die dag en aand, fietse wat te huur is en vierwielmotorfietse. Luna Rossa is die ideale wegbreekplek in die bos vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 3 sitkamers, 'n kombuis, eetkamers, 'n Jacuzzi-kamer, speletjieskamer met 'n kroeg, boonste balkon, 'n onderste stoep, braai-area, boma, pizza-oond en 'n swembad met 'n uitsig oor die bos en op die Rooiberge.

Daar is 2 slaapkamers onder in die hoofhuis en 2 slaapkamers bo. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.

Die groot kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n Smeg-gasstoof, elektriese oond, dubbelyskas-vrieskas met 'n water- en yskompartement, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die huis het 'n gaskaggel, WiFi en DStv.

Die huis word daagliks skoongemaak teen geen ekstra koste. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en daar is Nespresso-koffiemasjien. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Huis 19 Zebula Gholflandgoed en Spa, Plaas 534 Mabula, Bela-Bela, 9480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 19 Zebula Gholflandgoed en Spa, Plaas 534 Mabula, Bela-Bela, 9480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f02781b5b4863a0ca5f1b37fc7fde5df0b32d61a7f7f269b082ada6f49d90758b660ed57cabf7eae039a63da68b7a084bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) House 19 Zebula Golf Estate and Spa Farm 534 Mabula 9480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.765021208607 27.949891963824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang