Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lushof Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
John M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

One night stay We stayed over while spending two days at Pilanesburg. Only about 20 minutes from Bakatla gate. Very clean, secure and pleasant accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mrt 2020

Reg vir een nag. Amper geen selfoonopvangs in kamer, onmoontlik om e-mails te stuur.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ina M
Kort verblyf
5.0
Jan 2019

Rustig en waarde vir geld. Dankie. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan R
Kort verblyf
4.8
Okt 2019

Baie netjies en mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Regtig 'n plesier om daar te bly en sal vir seker hulle aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Mooie uitvalsbasis voor de toeristiche atrakties in de omgeving. Proper. Maar onaangename geur van houtbewerking. Mooie verblijfplaats in grote tuin. Vriendelijke ontvangst.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2019

Nice place. Neat and clean. WiFi and cellphone reception not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2019

Baie lekker en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrique F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2019

Baie rustig. Klein-besigheid-gevoel. Ons het baie lekker gekuier in die bos en op lushof. Die kamers was eenvoudig met beddens, bed kassies, 'n kas vir jou klere en dan kombuis en badkamers. In die kombuis is daar 'n klein stoof, die tipes wat op die kas staan wat twee plate het, met 'n klein oondjie ingebou. 'n Klein kroegyskas staan ook in die kombuis - daar is nie vreeslik baie utensils nie 2 van al die basiese maar b.v. braaitange was nie daar - het maar met 'n vurk gebraai. Die kamers het ook lugversorging wat ek waardeer het. Die badkamer het, 'n toilet, wasbak en 'n medium grootte stort. Ons het drie kamers gereël en die badkamer was maar die verskil tussen almal (behalwe algemene kamer-uitleg) - die een kamer se stort was bietjie groter as die ander. Buite die kamers, onder die afdak, is awesome buite-houttafels waar ons baie gekuier. Die plaas was leeg met een ander paartjie wat daar gekuier het (waarvan ons weet) - persoonlik dink ek dat as dit besig word mag dit dalk 'n ander gevoel hê. Daar was 2 braaiers langs die swembad. En een weggesteek aan die agter kant van een van die kamers; as dit besig was sou ons dalk bietjie gesukkel het - ons het amper elke dag gebraai - hout was maklik om te kry. Langs die swembad is daar ook 'n restaurant wat 'n kroeg in het - dis net spesifieke tye oop en nie op naweke. (Reël voor die tyd dan het jy geen verrassings.) Op aanvraag maak hul ook 'n goeie plaasontbyt wat ek regtig kan voorstel. Memory het vroeg ingekom die een oggend en vir ons groepie die lekkerste worsies, eiers bacon, koffie, lemoensap die hele works ontbyt gemaak en dit was die moeite werd. Pryse vir die ontbyt/kroeg was goed. Die kaartmasjien het nie elke dag gewerk nie, vat maar 'n ekstra geldjie saam. Neem maar my review in die oog dat ons stadsjapies is en gewoond om vinnig gou te ry en goedjies te kry en dan maar weer te ry as ons iets vergeet. Die trip het eintlik meer beplanning gekort, maar darem het ons twee koelerbokse ingehad - wat ek voorstel vir die wat wil kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Sien sterre. Baie vriendelike diens, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia S
1 nag
5.0
Aug 2018

Baie netjies, skoon vriendelik. Heerlik geëet en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 63, Wildebeeslaagte, Northam, 2526, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZEEP4RTUyBDF11wg2rTeGx86PRIBUpzEnsOSS0Av9JHPbxCOF7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Plot 63 Wildebeeslaagte 2526 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.984694444444 27.249305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang