Lushof Lodge
Beskrywing
Chalet 1 is geskik vir 7 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eenheid kan op 'n aandete en B&B-basis of 'n selfsorgbasis bespreek word. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed en 'n slaapbank geskik vir kinders in die leefarea. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het lugversorging, verwarmer, elektriese komberse en 'n waaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf, tee, koffie, melk, sap, suiker, beskuit en pap.
Huisreëls
Aandete en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word ten minste 24h voor jul verblyf
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 1 is geskik vir 7 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eenheid kan op 'n aandete en B&B-basis of 'n selfsorgbasis bespreek word. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea geskik vir kinders asook 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het lugversorging, verwarmer, elektriese komberse en 'n waaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf, tee, koffie, melk, sap, suiker, beskuit en pap.
Huisreëls
Aandete en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word ten minste 24h voor jul verblyf
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid kan op 'n aandete en B&B-basis of slegs verblyf bespreek word en is geskik vir 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel. 'n Verwarmer en elektriese kombers word voorsien tydens winter en 'n waaier in die somer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs verblyf, tee, koffie, melk, sap, suiker, beskuit en pap.
Huisreëls
Aandete en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word ten minste 24h voor jul verblyf
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Lushof, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang