Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lusthof Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Elizma D
1 nag
5.0
Mrt 2022

Most stunning views. Lusthof has amazing views and a beautiful although long gravel road to reach. I drove easily with a smaller car, but think that if there has been heavy rain it might have been much harder. The cottage is old but transports you into a different place and the silence soothes your soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Beautiful scenery. Comfortable bed. Cute little cottage. Good value for money. Perfect for an overnight rest. Friendly hosts who went out of their way to bring us some milk. A fresh coat of paint and new curtains would improve even more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Absolut fantasies en waarde vir jou geld. Vir 'n heerlike ontspanningsnaweek in die natuur. Die akkommodasie is fantasties, die gasvryheid wat mens daar beleef is onbeskryflik en altyd aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindrie
Lusthof Selfsorg
Ons is baie bly, jul is altyd welkom en ons sien uit om jul weer te ontvang.

Wilco V
1 nag
5.0
Feb 2020

Was vreeslik lekker. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Oulike huisie. Ouwêreldse bekoring. Voel of mens ontsnap uit die gejaag en teruggevoer word in tyd. Die uitsig vanaf die voordeur is prentjiemooi. Vriendelike gasvrou. Die huisie is egter nie vir langerige mense, ons moes buk om by vertrekke in te gaan. Lekker sjerrie as verwelkoming is 'n aangename verrassing. Vat jou eie koffie vir volgende oggend saam. Die vlermuise in die huis het ons bietjie laat skrik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Des 2020

Slegs oor geslaap op pad na die kus. Dis 'n ou plaasopstal wat redelik skoon gelyk het met aankoms. Die probleem het begin teen 21:00 toe die water skielik op hou vloei het terwyl ek vol seep onder die stort gestaan het. Ons het die eienaar probeer bel maar geen respons of terug bel na twee dae. n Vlermuis het heel nag in die huis rond gefladder. Ons het 06:00 net gery.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Alistair P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Enjoyable stay in magnificent surroundings in an beautiful, authentic farmhouse. We enjoyed our overnight. The scenery is spectacular and the accommodation is authentic, farm-style yet very clean and comfortable. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2018

Quirky house with authentic antique furniture and fixtures. A great relaxing place for a stopover, we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venesca S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2018

Baie besonders. Baie stil en rustig. Dit is 'n baie besonderse bestemming in 'n rustige plaasomgewing. Die huisie is gerieflik vir 'n gesin van 4. Dit het alles wat nodig is vir verblyf. Lekker gekuier en lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjeerd D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2017

Die ruimte en stilte is die grootste bonus. Al het hierdie ou huisie heelwat krake en sluit nie al die deure perfek nie is dit tog 'n pragtige oornagplekkie. Sou graag weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lindrie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenhoek, Zastron, 9950, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOBGhfexTYkeEsYrimpfezgFKxzbscsyZiw4PvT84Wv5gAvcKPX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 Groenhoek Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.301943631644 27.201040685177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang