Lutea Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rabestraat 123, Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lutea Guest House bied B&B-verblyf in 'n rustige en stil omgewing. Dis 5 minute se stap vanaf die Bosvelddorp Mokopane (Potgietersrus) in die Waterbergstreek. Dit bied gerieflike oornagverblyf en langtermynverblyf.
Dis ideaal vir sakereisigers en elke kamer het gratis WiFi. Daar is ook kluise in al die kamers vir waardevolle items.
Die dorp is net 3 uur se ry vanaf Gauteng en is die ideale oorstopplek vir diegene wat na Botswana, Zimbabwe en die Krugerwildtuin reis. Dis net 40 minute se ry vanaf Polokwane. Mokopane is die halfpadbestemming vir diegene wat na die Krugerwildtuin reis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Rabestraat 123, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Lutea Guest House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rabestraat 123, Mokopane, 0600, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang