Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luvivane Luxury Villa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2282 Geelslangstraat, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R5 600 R5 040 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Luvivane Luxury Villa is ’n selfsorghuis in Marlothpark, ’n bewarea. Hierdie reservaat is teen die suidelike grens van die Krugerwildtuin en spog met verskeie wildspesies en 4 van die Groot 5.

Hierdie villa bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke slaapkamer het lugversorging en beskik oor ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die huis het ’n ten volle toegeruste kombuis met al die nodige toerusting om etes voor te berei, insluitend ’n waterfiltreerder, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel met sitplekke, banke om op te ontspan en ’n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na die vermaakarea, waar daar ’n braai-area, ’n verhewe plonspoel en ’n bomabraai-area is.

Hierdie vakansiehuis het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek. Dit bied ’n gerieflike tog luukse ervaring met wild wat vry rondloop en die eiendom gereeld besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Derran Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2282 Geelslangstraat, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Luvivane Luxury Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 600
R 5 600 R 5 040
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 600
R 5 600 R 5 040
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2282 Geelslangstraat, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9edd8c6ce885b221062a0dd0f31c504dadbb47ac37493e244920dcdee4ccf7fb7b34d1e462855fd79c7681f817652fb04223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 600 nouVanaf R5 040 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 2282 Geelslang Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.342814048032 31.779313529533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang