Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luwaldi Gastewoonstel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 47 resensies vir Luwaldi Gastewoonstel
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johnny L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny L

Heerlik, gemaklik en uitstekende verblyf.

Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Wat 'n heerlike verblyf en ervaring! Ooste van Pretoria het vir dae nie water gehad nie a.g.v. Rand Water se werk aan kleppe en pype. Ten spyte van alles het ons gasheer alles binne sy vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam en gemaklik moontlik te maak! Wat 'n voorreg om in so 'n plek te kan bly!

Pieter P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Comfortable.

Amazing place, friendliness and welcoming.

Annelie R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie R

Netjies, vriendelik.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens, lekker gebly, baie dankie.

Johan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Sal dit aanbeveel.

Vreeslik lekker gebly, goeie waarde vir geld. Baie netjies.

Wilma G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma G

Ons het net 1 aand oorgebly, maar dit was baie gerieflik en aangenaam.

Baie netjiese plek en die gasheer was baie vriendelik. Sal beslis weer daar bly.

Andre V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Perfek, ruim en netjies.

Die ligging is perfek, en ons is vriendelik ontvang en weer uitgegaan. Die plek is pragtig, baie ruim en verskriklik netjies met al die mooi dekor.

Thulani K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani K

Great.

It was amazing, clean and spacious. Owner very welcoming.

Ronel L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Ons het baie lekker gebly. Die kamer is baie sentraal geleë.

Die kamer was pragtig en skoon. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

Adele M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Gasvry.

Heerlike gasvrye verblyf.

Gerhard D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Lekker en aangenaam.

Baie lekker gebly en die plek is baie goed vir sakereisigers. Gasheer was baie goed gewees en vriendelik.

Heinrich S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Alles baie netjies en skoon.

Uitstekende plekkie. Alles baie netjies en skoon. Vriendelike eienaar en personeel.

Zelona V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelona V

Ongelooflik?

Huis vanaf huis. Baie mooi. Gevoel soos my eie kamer. Vir seker 'n 200% aanbeveling!

Kruschev K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kruschev K

Simply amazing and relaxing.

Superb service from start to finish. Beautiful place, neat and clean and super friendly. Felt as if I was at home in my own place. Definitely going to be staying there again.

Sarel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Lekker ruim net wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek.

Baie lekker oornag. Die gastewoonstel is baie netjies en skoon. Goeie sekuriteit. Baie goeie en vriendelike diens van die eienaar. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Cor V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor V

Was baie tevrede.

Was baie tevrede met die verblyf.

Rialette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette V

Gerieflike, ontspanne oornag fasiliteit.

Dit was ons tweede keer. Wou in die verlede 'n paar keer weer daar oornag, maar hulle was elke keer vol. Ek kan die netjiese, gerieflike blyplek met 'n geruste hart aanbeveel.

Marthie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie E

Ontspannend.

Baie lekker en rustig.

Marius C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C

Great.

Baie netjies en het baie lekker gebly.

Marthiens L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthiens L

Veilig, gemaklik en tuis.

Het baie lekker gebly. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die kamer het ons tuis en gemaklik laat voel.

Riaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Dit is die beste verblyf wat ek in 'n lang tyd gehad het.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Ek kon geen fout vind met enige aspek van die verblyf nie, insluitend die toerusting en geriewe. Die kamer is smaakvol en duursaam toegerus, alles is silwerskoon en in puik toestand. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Riaan vir die mooi terugvoer. Kom gerus weer

Luwaldi Gastewoonstel
Chantelle C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C

Pragtig, prakties en professioneel.

Pragtig, professioneel en prakties! Perfek vir 'n gesin met 'n baba en baie vriendelike diens.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Chantelle. Kom kuier gerus weer.

Luwaldi Gastewoonstel
Elaine T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine T

Perfect! Just what I needed at the end of a busy weekend. Friendly host and his lovely dogs.

Quiet and safe neighbourhood.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Thanks Elaine for your kind message. Please come visit us again.

Luwaldi Gastewoonstel
Larissa G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa G

Amazing place to stay. Would highly recommend.

Gorgeous apartment, clean, safe, and comfortable. It has everything you need. The hosts were very friendly and helpful. I would recommend it to anyone looking for a place to stay in Pretoria.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Thank you, Larissa. Please come visit us again soon.

Luwaldi Gastewoonstel
Lindi B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B

Faultless

The room is very comfortable, spacious and well-equipped with everything you need. It was quiet and clean and there was nothing more I could have asked for. It was a perfect stay and I will return!

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Thank you Lindi for the kind words.

Luwaldi Gastewoonstel
Irene M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

Was 'n oornagstop na die volgende plek.

Ek sou nog 'n week daar kon bly. Alles absoluut perfek. Die plek is mooier as op die foto's.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Irene.

Luwaldi Gastewoonstel
Clarissa B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa B

Ongelooflik mooi.

Die beste oornag wat ek nog gehad het. Super skoon. Alles is absoluut pragtig van begin tot einde. Gemaklik, alles wat jy moontlik kan nodig hê. Baie veilig, regtig uit die boonste gestaltes !

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Clarissa. Kom kuier gerus weer by ons.

Luwaldi Gastewoonstel
Ulrike B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike B

Veilige, netjiese en skoon woonstel. Het my verblyf geniet en kon heerlik rus.

Op die nippertjie moes ek verblyf vind, aangesien my vrou nog 'n nag in die hospitaal moes oornag. Ek is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Baie dankie julle! Sal vir seker weer hier wil oorslaap.

Mcayla S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcayla S

Netjies, vriendelike staff. Baie mooi!

Bed is gemaklik, skoon, netjies, alles wat jy nodig het! Sal beslis weer daar slaap!

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Mcayla.

Luwaldi Gastewoonstel
Charlotte L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Beautiful, cosy, well-equipped, central, stunning.

Lovely hosts (and family). Beautiful, cosy, homely, warm room. Vey neat, and well maintained. Safe area. Walking distance from a mall that has all you need!. Really had such a wonderful stay, a wonderful place, and amazing people.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Thank you Charlotte. Please come and visit us again.

Luwaldi Gastewoonstel
Sharon B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Meer as waarde vir geld.

Luwaldi is 'n pragtige gaste woonstel, gerieflik met alles beskikbaar wat nodig is. Baie netjies, skoon en goed geleë. Baie vriendelike gasheer, Lourens, was baie behulpsaam en het geen moeite ontsien nie. Baie dankie vir 'n heerlike, gerieflike nagrus. Ons is binnekort terug.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Sharon vir die mooi resensie.

Luwaldi Gastewoonstel
Estee H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee H

Stunning en ongelooflik.

Die eienaar is baie vriendelik en gasvry. Als mooi verduidelik en alles was spotless en perfek. Kan niks fout vind nie. Baie stylvol en skoon. Hoogs aanbeveel.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Estee.

Luwaldi Gastewoonstel
Rialette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette V

Baie netjies en gerieflike verblyf.

Dankie Lourens, ons sal weer daar oornag in die nabye toekoms. Daar is baie aandag gegee aan die fynste detail. Die kamer is ruim en skoon. Die pluspunt is die toegeruste kombuisie. Naby aan eetplekke, hospitale, winkelsentrums ens. Baie dankie weereens. Beveel hierdie woonstel met 'n geruste hart aan.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Rialette. Kom besoek ons gerus weer hoor.

Luwaldi Gastewoonstel
Jadia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadia B

Perfek ingerig met geen loadshedding.

Luwaldi is baie netjies en gerieflik toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Die eienaar is vriendelik en die eenheid baie netjies. Die badsout en laventel-takkies het vir my uitgestaan! Die eenheid is ideaal geleë, beskik oor WiFi en DStv, bied veilige parkering en 'n daaglikse bediende.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Jadia

Luwaldi Gastewoonstel
Aiden N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aiden N

Perfect for what we needed.

Very friendly service. Very neat and tidy. Secure and safe parking. Will definitely book with them again.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Thanks for the kind words Aiden. Much appreciated.

Luwaldi Gastewoonstel
Elizabeth M D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D

Home away from home experience.

The owner was friendly, very accommodating and helpful at any time. Situated in a quiet and peaceful neighborhood, yet still quite close to some shops and restaurants. The interior is beautifully decorated, with attention to detail that is usually missing from some guesthouses. The place is cleaned regularly as well.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Thanks for the nice review, Elizabeth. Please visit us again when you are in S.A.

Luwaldi Gastewoonstel
Nadine V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Very convenient.

Nice and close to all the shops as well as the highway. Very nice and spaceous accommodation! Beautiful room!

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Nadine. Ons waardeer.

Luwaldi Gastewoonstel
Estelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Gerieflik, netjies, stil en veilig.

Die woonstel was regtig gerieflik en baie mooi! Sal dit definitief aanbeveel!

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie Estelle.

Luwaldi Gastewoonstel
Zandri L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri L

Die gastehuis was perfek gewees vir my besigheidstrip.

Baie vriendelik, netjies en alles wat ek nodig gehad het.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Zandri. Kom besoek ons gerus weer as jy in Pretoria is.

Luwaldi Gastewoonstel
Reinette K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette K

Wow.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Het baie lekker gebly vir die week.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Reinette.

Luwaldi Gastewoonstel
Marlie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie K

Hemels!

Beslis aanbeveelbaar.

Dalene B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

Goeie ervaring.

Baie dankie julle. Ons het lekker gebly. Julle plekkie is netjies en lieflik ingerig. Sal julle beslis weer in die toekoms besoek.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie baie, Dalene. Sien julle weer.

Luwaldi Gastewoonstel
Lizette V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Baie stil en binne bereik van winkels.

Was daar tydens my man se hospitalisasie. Naby aan hospitaal.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Lizette.

Luwaldi Gastewoonstel
Charlotte M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Comfortable and within 3 km of the Faerie Glen Hospital where we had to go.

It is a beautiful suite, tastefully decorated and not to pricey. The host, Louwrens, is a pleasant person and would do anything to make your stay more comfortable if you needed. Definitely a place to consider if you need accommodation close to Faerie Glen or Pretoria East Hospital or just want time out from the hustle and bustle of city living. Close to Menlyn Mall for an elaborate shopping spree too.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Thank you Charlotte.

Luwaldi Gastewoonstel
Anna P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna P

Veilig en rustig.

Pragtige gastewoonstel met vriendelike diens.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Anna. Kom kuier gerus weer.

Luwaldi Gastewoonstel
Tisha M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tisha M

Positiewe ervaring.

Ek het my verblyf by Luwaldi baie geniet. Die plekkie is vreeslik mooi en voel soos "home".

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Tisha.

Luwaldi Gastewoonstel
Christine D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Baie netjies, baie gerieflik, sonpanele en gasgeyser maak dit 'n definitief in ons land se situatsie.

Baie gerieflik vir sakereisigers wat dalk in die aan bietjie moet werk.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie vir die mooi review, Lente.

Luwaldi Gastewoonstel
Stefanie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Plekkie baie netjies met alles wat 'n mens nodig het.

Luwaldi Gastewoonstel se terugvoer

Dankie Stefanie.

Luwaldi Gastewoonstel
Vanaf R980
R980 R784
per nag, vir 2 mense
Vanaf R980
R980 R784
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwhout-straat 725, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54257f6a3cc47d5b0b8d9a1246b8a3bae48583b534a6910cd2943a4d65af93a6b1bbe3ab85d7529c4c4b5af207f0df0a31b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R784 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 725 Nieuwhout Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.793034655689 28.310974346627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang