Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luwaldi Gastewoonstel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johnny L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, gemaklik en uitstekende verblyf. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Wat 'n heerlike verblyf en ervaring! Ooste van Pretoria het vir dae nie water gehad nie a.g.v. Rand Water se werk aan kleppe en pype. Ten spyte van alles het ons gasheer alles binne sy vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam en gemaklik moontlik te maak! Wat 'n voorreg om in so 'n plek te kan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Comfortable. Amazing place, friendliness and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies, vriendelik. Baie lekker gebly. Vriendelike diens, lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal dit aanbeveel. Vreeslik lekker gebly, goeie waarde vir geld. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het net 1 aand oorgebly, maar dit was baie gerieflik en aangenaam. Baie netjiese plek en die gasheer was baie vriendelik. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfek, ruim en netjies. Die ligging is perfek, en ons is vriendelik ontvang en weer uitgegaan. Die plek is pragtig, baie ruim en verskriklik netjies met al die mooi dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thulani K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great. It was amazing, clean and spacious. Owner very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het baie lekker gebly. Die kamer is baie sentraal geleë. Die kamer was pragtig en skoon. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele M
1 nag
5.0
Apr 2024

Gasvry. Heerlike gasvrye verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Lekker en aangenaam. Baie lekker gebly en die plek is baie goed vir sakereisigers. Gasheer was baie goed gewees en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R980
R980 R784
per nag, vir 2 mense
Vanaf R980
R980 R784
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwhout-straat 725, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54257f6a3cc47d5b0b8d9a1246b8a3bae48583b534a6910cd2943a4d65af93a6b1bbe3ab85d7529c4c4b5af207f0df0a31b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R784 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 725 Nieuwhout Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.793034655689 28.310974346627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang