Luwaldi Gastewoonstel
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Jun 2024 tot 7 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieuwhout-straat 725, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
-
Vanaf
R980R784 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Luwaldi Gastewoonstel is in die Ooste van Pretoria naby aan 'n rits restaurante, skole, groot hospitale en winkels geleë.
Die eenheid is geskik vir 1 of 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -leefarea en -kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n induksie-kookplaat, potte en panne.
Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Premium DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n elektriese kombers slegs in die wintermaande. Die eenheid maak gebruik van sonkrag om onnodige kragonderbrekings te vermy.
Die kamer het 'n klein stoepie met 'n buitetafel en sitplek. Braaigeriewe kan op versoek voorsien word. 'n Groot swembad is beskikbaar, asook 'n boma. Veilige parkeerplek met 'n afstandbeheer is agter 'n hek beskikbaar.
Luwaldi Gastewoonstel is minder as 1 km vanaf Atterbury Vallue Mart, 4 km vanaf Menlyn Maine Central Square, 8 km vanaf Wilgers Medical Consortium, 13 km vanaf die naaste Gautrein-stasie by Hatfield, 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en bied gerieflike toegang tot die N1 en die R24.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lourens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Nieuwhout-straat 725, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Gaste dink Luwaldi Gastewoonstel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Garsfontein Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieuwhout-straat 725, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang