Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luwandla No 15

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Caroll J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantasties. Dis asof jy in jou eie huis woon. Baie gerieflik, skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Luwandla No 15
Thank you Caroll. Hope to see you soon again. Kind regards, Riana

Mariska B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie lekker. Plek baie skoon en netjies, waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Luwandla No 15
Baie dankie vir terug voer. Hoop julle kom kuier gou weer.

Joe P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Lekker gesinskuierplek in St Lucia. Baie aangename verblyf in St Lucia-dorp, maar is ook aangrensend aan die noordelike woud. Ons het die naggeluide en voëls geniet. Die huis het alles in wat ons nodig gehad het. Die gasvrou-eienaar (Rustenburg), plaaslike gasvrou en die skoonmaker was almal vriendelik en hulpvaardig. Alles is nie perfek nie, maar die geringe gebreke het geen afbreek gemaak aan ons verblyf nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dee J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2022

Excellent location. Good value for money. Arrived Sat 30 Apr. Beds were not made up until May 3rd even after reporting to Riana. Inadequate blankets. No dishwashing liquid supplied for long weekend. Bedside lamps not working. Bedside cabinet in twin room dirty. Hot water basin tap had very little pressure. Courtyard at entrance needed a good sweep. A small mirror next to the plug in main bedroom would be good. With attention to small details this would be a magical place to stay. Lovely views of hippo walking past at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
Luwandla No 15
Hi, thank you so much for the review. We have had a lot of clients throughout the years and must say this is the first negative one. A bit of negative criticism is always welcome. Please remember that we would have refunded you with pleasure if you decided to stay elsewhere. That is one of my main mottos. Thank you again for the review. Regards, Riana

Di-mari C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Lekker goed toegeruste groot woonstel. Alles en meer wat mens nodig het as jy met vakansie gaan. Baie lekker gebly sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

Ruim en lekker verblyf. Ons het ons verblyf geniet en die huis is baie gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Luwandla No 15
Hello Markus. Baie dankie vir terugvoer. Waardeer baie. Groete, Riana

Jan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2021

Die verblijf bij Luwandla 15 was aangenaam en ten volle voorsien, niks klagtes nie. Ons was daar om te rus, wat rond te rij en die see te sien en die sand aan jou voete te voel. Ons was daar 15 jaar terug in St Lucia en lekker ge-eet bij John Dory.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
Luwandla No 15
Baie dankie Jan. Waardeer u terugvoer. Hoop om weer u te kan huisves in die toekoms. Groete, Riana

Anja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Dit was regtig so lekker om hier te bly. Al wat ek sal kan vra is kyk asb. na julle stoof - sy knoppe kom heeltyd af as jy kos maak. Die toaster werk nie en die yskas maak nie koud nie Anders was alles 100% .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Dit was 'n baie lekker tydjie in 'n netjies eenheid. Ons het lekker gekuier en die eenheid het alles gehad wat benodig was. Lekker aircon in al die vertrekke vir die warm Desember dae tot lekker braaigeriewe op 'n lekker groot stoep. Al die nodige kombuisware en die gebruik van die wasmasjien en tuimeldroër. Net een aanbeveling - veranderings maak dat die braairooster hoogte verstelbaar kan wees met omtrent 3-4 verskillende hoogtes. Sal die eenheid aanbeveel enige tyd aanbeveel en sal beslis weer terugkom na die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella W
Kort verblyf
4.8
Jan 2019

Baie stil. Lekker plek om te bly. Ek het lekker gebly. Dis naby winkels en die strand, en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxYTMyZGUzLWU0NjUtNDFjNC04YTEwLWNhNzFlMmZhYjYzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 Visarend Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372404558375 32.416195669975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang