Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxe House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 60, Flamingo Vlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Luxe House is 'n pragtige, moderne huis in die rustige en veilige woonbuurt Flamingo Vlei. Die huis word deur natuurskoon omring en bied 'n gerieflike en ontspannende atmosfeer wat dit ideaal vir 'n vakansie maak.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n sentrale eiland met stoele. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea met lugversorging, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel.

Die huis spog met 'n kuierarea met 'n ingeboude braai, gemaklike sitplek en 'n swembad. Daar is ook veilige parkeerplek, 'n omsetter en sonpanele wat gerief verseker.

Die huis is net 'n paar minute vanaf winkels, restaurante en ongerepte strande geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Ligging

  • Malgasstraat 60, Flamingo Vlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 60, Flamingo Vlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4eb16007d026babc6024636ff6d1cd7651c8be51b1f9e3782c131b6d48edd6aa2f9c8da96b350c0074fbbf8d22ac5aaca463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 60 Malgas Road Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8372407 18.5030228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang