Luxury @ Ballito Village
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglas Crowe-rylaan, Ballito Village, Eenhied 172, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Luxury @ Ballito Village is 'n bekoorlike woonstel op die Ballito Village-leefstyllandgoed geleë is. Gaste word verwelkom in 'n weelderige toevlugsoord, versier met al die geriewe van 'n luukse huis, wat 'n onvergeetlike verblyf verseker.
Dié luukse woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met dubbelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die tweede en suite-badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Dit strek tot 'n sentraal geleë etenstafel en lei verder na die sitarea met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur van die sitarea maak oop na die balkon met meubels en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is 'n oorvloed eksklusiewe geriewe op die landgoed. Gaste kan in die buiteswembad swem of by die klubhuis ontspan, waarsportwedstryde by die kafee/pizzeriageniet kan word. Vir fiksheidsentoesiaste is daar ook 'n moderne gimnasium. 'n Toegewese gedeelde werksarea is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Douglas Crowe-rylaan, Ballito Village, Eenhied 172, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglas Crowe-rylaan, Ballito Village, Eenhied 172, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang