Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury 1-Bedroom Upper Floor Apartments

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crowe-rylaan 524, Ballito Village, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury 1-Bedroom Upper Floor Apartments is stylvolle woonstelle in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal.

Elke woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat volledig toegerus is.

Die woonstelle het ook 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • Douglas Crowe-rylaan 524, Ballito Village, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crowe-rylaan 524, Ballito Village, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd864b2d961a5b0f83f533214cda423015c49b1f930468ce272393c6cf24c88b2bf174f1158c9541081a6164abe6e87f56c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 524 Douglas Crowe Drive Ballito Village 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.531694366004 31.194839225641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang