Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Andringa Walk Apartment 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringa Walk Apartments, Andringa-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Andringa Walk Apartment 21 is in Stellenbosch geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie op vakansie of 'n sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is 500 m vanaf die Universiteit van Stellenbosch geleë en naby 'n verskeidenheid wynplase in die Kaapse Wynlande.

Die ateljeewoonstel met lugversorging het 'n dubbelbed en bied slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien, ideaal vir langer verblyf.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. 'n Skuifdeur lei na die balkon met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Gaste kry veilige ondergrondse parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Steyn Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Andringa Walk Apartments, Andringa-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Andringa Walk Apartment 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringa Walk Apartments, Andringa-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoS0TP9MhQcWwWsMRLWc3GqlnVjzKnpN5vW7TrX0R83aFdKNNlC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Andringa Walk Apartments Andringa Street 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93449455246 18.860499858856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang