Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Andringa Walk Apartment 232

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat, Andringa Walk Woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 890 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury Andringa Walk Apartment 232 is in Stellenbosch geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie op vakansie of 'n sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is 500 m vanaf die Universiteit van Stellenbosch geleë en naby 'n verskeidenheid wynplase in die Kaapse Wynlande.

Die tweeslaapkamerwoonstel met lugversorging kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien, ideaal vir langer verblyf.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. 'n Skuifdeur lei na die balkon met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Gaste kry veilige ondergrondse parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Luxury Andringa Walk Apartment 232
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Steyn Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Andringastraat, Andringa Walk Woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Andringa Walk Apartment 232 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat, Andringa Walk Woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnZsfw8H8XxVBD6BIoIT3KYvbCg7CRxtEIjR6BH0xYLJxXtdvek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 890 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Andringa Street Andringa Walk Apartments 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.934463686716 18.860443568937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang