Luxury Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jennece D - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was rustig en gesellig, die veiligheid is uitstekend.
Luxury Apartment se terugvoer
Hi Jennece
Thank you for choosing to stay with us and for your wonderful review, it is greatly appreciated.
We would be delighted to welcome you back anytime, and hopefully, it will be sometime soon.
Take care and warm regards
Sharon
Lolwethu H - Aug 2021
Algehele gradering
We enjoyed every moment.
Luxury Apartment se terugvoer
Hi Lolwethu
Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. Please be in touch as we would be delighted to welcome you back sometime in the future.
Warm regards
Sharon
Lize S - Mei 2021
Algehele gradering
Die woonstel is baie skoon en het als wat 'n mens nodig het. Die badkamers is egter baie bedompig en moet beter sirkuleer word. Die woonstel kyk uit op 'n skool se sportgronde en dit raas heeldag.
Levall B - Sep 2020
Algehele gradering
Die kuier was uitstekend baie tevrede
Luxury Apartment se terugvoer
Hi Levall,
Thank you ever so much for your great review, it is greatly appreciated and we would be delighted to welcome you back anytime.
Warm regards,
Sharon
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashton Park, Studio-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang