Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashton Park, Studio-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 525 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City, Kaapstad.

Dié woonstel is keurig gemeubileerd en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n wasbak, 'n toilet en 'n stort of 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese oond met gasstoof, Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. In die oopplan-leefarea is daar 'n eetkamertafel met 4 stoele en die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer bied toegang tot 'n onderdak-balkon met patio-meubels en uitsigte oor die omgewing. Die kompleks het 'n speelplek vir die kleinspan, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Luxury Apartment is naby die Virgin Active Gimnasium, Canal Walk Winkelsentrum, Ratanga Junction en Century City se konferensiesentrum geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ashton Park, Studio-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 525
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 525
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashton Park, Studio-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0287e7b7636d5a56114e83532a22017a496a401c01bd37690b25c9e81cc09fc0a6d88465800bc4641a7f786a70405e76dc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Ashton Park, Studio Lane Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.883165 18.517185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang