Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Apartment with Bay View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury Apartment with Bay View is naby Langebaan se strand en Olifantskop. Hierdie eenheid het luukse geriewe en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of ontspannende vakansie.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Dit lei na die balkon met 'n uitsig oor die baai en 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste het toegang tot die kompleks se geriewe soos 'n swembad en braaigeriewe.

Die woonstel is naby restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe. Gaste kan voëlkyk, fietsry, bergfietsry en visvang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Kenneth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb88eccbca0791b7bbb2e7e96aabdbcd4714c835d14d91849fc4fec2b7986c559359622a8c0f9d22972e076b2aee6dbe8a5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) Jon Olafsson Road Nivica Lifestyle Apartments 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.051769297475 18.051109239287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang