Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Apartment with Sea View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luukse woonstel met see-uitsig is naby Langebaanstrand Olifantskop geleë. Die gemeubileerde eenheid bied luukse geriewe, wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek of 'n ontspanne vakansie. Die woonstel is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid is oopplan en sluit 'n sitkamer en 'n kombuis, asook 'n ingeboude braai in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste kan ook 'n ete by die buite-sitarea geniet.

Geriewe op die perseel sluit 'n slim-TV en WiFi in, met veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek. Gaste kan ook die buitesitplek, swembad en braaigeriewe op die perseel geniet.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry en visvang in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Luxury Apartment with Sea View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Kenneth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Apartment with Sea View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9be7d3d4eebd79651135abf1700a475bf37026b2d8b9b8034df6ceefdc79fde3b16a54d79e9ff12da2cc084bcd496987ebcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Jon Olafsson Road Nivica Lifestyle Apartments 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.051832246182 18.050806149668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang