Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury at Bella Mare 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boardwalk-weg, Bella Mare Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury at Bella Mare 14 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Somerstrand. Dit is stapafstand vanaf Boardwalk Mall, die strand en verskeie restaurante.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien en lei na 'n etenstafel wat op sy beurt lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die skuifdeure van die sitarea lei na 'n lieflike balkon met buitesitplek. Dit is die perfekte plek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet, of vriende kan oornooi vir 'n braai op die balkon wat spog met 'n see-uitsig. Gaste kan ook by La Mare Restaurant eet, 'n oefensessie in die gimnasium op die perseel geniet, of met 'n skemerkelkie by die swembad by die Leefstylsentrum op die landgoed ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 168

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Boardwalk-weg, Bella Mare Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boardwalk-weg, Bella Mare Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27c3c1ec74979615b3aa8068d71f9ba85e60e56a5bddbfc37567c1b3e0b96fcc7b351e67e24eea159fa4c28a347a9648aadb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) Boardwalk Road Bella Mare Estate 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9863552 25.6552541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang