Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Beach Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Owen O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stunning space and close to amenities, thank you. Wonderful albeit brief stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfekte plekkie by die see. Baie gemaklik, skoon & netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absolutely amazing. What an amazing place. I will book this place over and over again. I found a home away from home. Thank you Barbara for creating such a safe and cozy place for your guests. You are one amazing host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Luxury Beach Cottage
Thank you so much Yolandi, for your kind words. You guys were absolutely awesome guests as well. You left our place so clean and tidy as if no one was there. Would love to have you back anytime. Thanks Barbs.

Lynelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Hierbo beskryf. Als was goed en skoon. Gasvrou het ons ook gereeld laat weet van die nodige en sommer net ingecheck of alles reg is en ook aanbevelings gemaak wat ons kan doen in die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Gerieflik. Baie stil en rustig. Meer as wat jy nodig het vir twee mense. Was vriendelik ontvang deur Barbara. Fasiliteite is meer as voldoende. Groot onderdakparkering. Skoon, netjies en goed onderhou. Ideaal vir twee mense. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Ons kuier by Luxury Beach Cottage was heerlik gewees. Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel by die skoon, netjiese plekkie. Die vuurpit en welige tuin verseker 'n rustige reiservaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fc G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Privaat en rustig. Die eenheid is baie mooi en gesellig. Dit is privaat en baie naby aan die strand. Dit is ook baie veilig. Die eenheid word egter net een keer per week skoongemaak. Daar is egter nie 'n oond nie. Mooi braai- en kuierarea, maar dit was nie mooi skoongemaak met ons aankoms nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ernest B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Uitstekende verblyf in Ballito. Barbara het ons verwelkom en dadelik laat tuis voel. Die blyplek is baie netjies en mooi uiteengesit. Sal definitief Luxury Beach Cottage aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Luxury Beach Cottage
Hi Ernest, thank you so much. It was such a pleasure hosting you. You were wonderful guests and you more than welcome back anytime, Kind Regards Barbara

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-singel 6, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c85f62a60ba21447eb517e78ad1a3f861b738821e22b71cdeaa074676eefafebca425a41acad03335f9a4d8963e77ac0f3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 6 Club Crescent Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5028201 31.235082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang