Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Beach Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Luxury Beach Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Owen O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen O

Stunning space and close to amenities, thank you.

Wonderful albeit brief stay.

Tanya B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Perfekte plekkie by die see.

Baie gemaklik, skoon & netjies.

Yolandie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B

Absolutely amazing.

What an amazing place. I will book this place over and over again. I found a home away from home. Thank you Barbara for creating such a safe and cozy place for your guests. You are one amazing host.

Luxury Beach Cottage se terugvoer

Thank you so much Yolandi, for your kind words. You guys were absolutely awesome guests as well. You left our place so clean and tidy as if no one was there. Would love to have you back anytime.
Thanks Barbs.

Luxury Beach Cottage
Lynelle L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynelle L

Hierbo beskryf.

Als was goed en skoon. Gasvrou het ons ook gereeld laat weet van die nodige en sommer net ingecheck of alles reg is en ook aanbevelings gemaak wat ons kan doen in die omgewing.

Francois E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E

Gerieflik. Baie stil en rustig. Meer as wat jy nodig het vir twee mense.

Was vriendelik ontvang deur Barbara. Fasiliteite is meer as voldoende. Groot onderdakparkering. Skoon, netjies en goed onderhou. Ideaal vir twee mense. Sal beslis weer daar bly.

Betsie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie K

Ons kuier by Luxury Beach Cottage was heerlik gewees.

Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel by die skoon, netjiese plekkie. Die vuurpit en welige tuin verseker 'n rustige reiservaring.

Fc G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fc G

Privaat en rustig.

Die eenheid is baie mooi en gesellig. Dit is privaat en baie naby aan die strand. Dit is ook baie veilig. Die eenheid word egter net een keer per week skoongemaak. Daar is egter nie 'n oond nie. Mooi braai- en kuierarea, maar dit was nie mooi skoongemaak met ons aankoms nie.

Ernest B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest B

Uitstekende verblyf in Ballito.

Barbara het ons verwelkom en dadelik laat tuis voel. Die blyplek is baie netjies en mooi uiteengesit. Sal definitief Luxury Beach Cottage aanbeveel.

Luxury Beach Cottage se terugvoer

Hi Ernest, thank you so much. It was such a pleasure hosting you. You were wonderful guests and you more than welcome back anytime, Kind Regards Barbara

Luxury Beach Cottage
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-singel 6, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c85f62a60ba21447eb517e78ad1a3f861b738821e22b71cdeaa074676eefafebca425a41acad03335f9a4d8963e77ac0f3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 6 Club Crescent Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5028201 31.235082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang