Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Beach Getaway @ Coral Point

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heleza Boulevard 18, Coral Point Sibaya, Hillhead, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 355 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Beach Getaway @ Coral Point is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Hillhead. Dit is ideaal vir 'n wegbreek, aangesien die balkon 'n gedeeltelike see-uitsig bied en die kompleks 'n swembad het.

Dié ateljeewoonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die slaaparea lei na 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien toegerus is. Daar is 'n toonbank met stoeltjies waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n lieflike balkon met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder. Die kompleks het 'n gimnasium, 'n lieflike swembad met sonstoele, 'n klubhuis en 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Noluthando Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Heleza Boulevard 18, Coral Point Sibaya, Hillhead, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Luxury Beach Getaway @ Coral Point het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 1 355
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 355
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heleza Boulevard 18, Coral Point Sibaya, Hillhead, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec93c906e99c7399c4e73cdf7a1e56c045440a47fefc24292c47252fae6315bcbf76b7360c57304d61c0e45ec23ff10dac2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 355 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 18 Heleza Boulevard Coral Point Sibaya 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 11:00 -29.6796431 31.106748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang