Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury City Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 39, The Piazza On Church Square Eenheid 306, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury City Apartment is sentraal geleë in Kaapstad se middestad en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf naby restaurante, kunsgalerye en historiese landmerke. Dit is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat vakansie- of oornagverblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en een van die kamers se koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omskep word. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV en 'n gemaklike rusbank.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium in die gebou.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dominique L
Saam met vriende
5.0
Modern apartment in the city. Beautifully designed and spacious apartment. We loved our stay here; it has everything you'd need and is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Magnitah B
Saam met vriende
5.0
‘n Fantastiese ervaring. Dit was nou een fantastiese plek gewees, baie modern en luuks. Die feit dat ons op die regte tyd en op die regte plek was, wa...
Sien meer
Jan 2025
Mrs K
Gesin met tieners
5.0
Will be back and recommend the apartment to others. It was brilliant. Great beautiful apartment, great location and excellent host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Shaun S
Gesin met tieners
4.6
Perfek vir 'n gesin van 4. Baie lekker gebly!
Jan 2025
Andre L
Besigheidsreis
4.2
Luukse verblyf in hart van stad. Hierdie eenheid (in 'n gebou wat letterlik twee meter van die beroemde en geskiedkundige Groote Kerk gebou is) het no...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Matt Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Adderley-straat 39, The Piazza On Church Square Eenheid 306, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury City Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 39, The Piazza On Church Square Eenheid 306, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44fa004d4533a9f42c65d9f377cb17258c958263a5f39888f17b4453d3b8ecb688e634c44e6848eb3a0941de6824e5aa383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 39 Adderley Street The Piazza On Church Square Unit 306 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92477518725 18.421453819513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang