Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harcus-weg 62, Bedfordview, Germiston, 2007, Gauteng
  • Vanaf R1 495 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Luxury Cottage is 'n beskutte selfsorgkothuis wat in die tuin van 'n residensiële perseel in die boonste deel van Bedfordview skuil. Die kothuis het 'n aparte, privaat ingang en is ideaal vir kort- en lagtermynverblyftydperke.

Dié tuinkothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 groot slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en oopplan-leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die groot kombuis is met 'n stoof en oond, lugbraaier, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n tafel met 4 sitplekke. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Daar is 'n rugsteun-sonkragstelsel tydens beurtkrag beskikbaar. Daar is ook 'n tweeplaatgasstoof.

Die kothuis het 'n privaat tuin, alarmsisteem en elektriese hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Harcus-weg 62, Bedfordview, Germiston, 2007, Gauteng
  • Gaste dink Luxury Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harcus-weg 62, Bedfordview, Germiston, 2007, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e35b49d9eb390ab5c647e2dba08a5ba559229701da08860e49769e2b70c1dc9ef9cd72e2dbd9fb525d84bfe2cbcefff866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 62 Harcus Road Bedfordview 2007 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.17753 28.147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang